Category: Uncategorized
-
Liewe Dagboek: Dag 19&20 Mei
Die tyd hol met my weg! Ek het darem gister my Langtafel deel geskryf. Dit tel hopelik darem ook dat ek gister geskryf het. Gister-Sondag was ‘n besondere dag. Bertus se Rotval-bestuurder het spesiaal van Auckland na Wellington gevlieg om te kom kyk na die werkswinkel wat ons hier het. Die werkko-ordineerder was ook by […]
-
Liewe Dagboek: Dag 15 Mei
Die lug was vanoggend te pragtig vir woorde gewees. Die opkomende son het aan die onderkant van die wolke sulke goue, horisontale gegolfde strepe gemaak. Dit was ook nie regtig koud nie. Na die skoolsessie het ek my motor gevat om getoets te word vir sy WOF(Warrant of fitness)wat hy toe gelukkig geslaag het. Dis […]
-
Wat n poppie.
Originally posted on Digterlike vryheid- met n tikkie gemmer. :
(Vir Eileen.) ” ‘n Poppie-blom, die middag son val sag op haar gelaat en streel en verf die rooiste rooi in die gesiggie van my maat. ‘n Poppie-blom, die mooiste mooi. Kiertsregop staan sy sterk, eintlik broos, tog min verleë: dra sy plakkies in die kerk. “ -
Skryf-Safarie: ‘n Feëverhaal
Het jy ‘n feeverhaal? Ek daag jou uit: Skryf ‘n feeverhaal: oor jou eie lewe of ‘n deel daarvan, oor ‘n bekende se lewe, oor die politieke situasie van ons land, of oor enige werklike gebeurtenis. Maak dit ‘n feeverhaal ( of ‘n fabel) en vertel vir ons ‘n storie. So daag Seegogga die lewe […]
-
Elf dinge wat geen skool jou leer nie
Originally posted on OLGA SE OKSELTJIES:
Ek twyfel of skoolkinders hier lees, maar blykbaar moes Bill Gates op ‘n tyd ‘n motiveringspraatjie by ‘n hoërskool lewer en die volgende was wat hy hulle vertel het aangesien geen skool dit sou doen nie. Iemand het dit heel gerieflik reeds in Afrikaans vertaal. “1. Die lewe is… -
Lê-Jou-Eier: Wat neem ek saam -opvolg
Dit is vanoggend die behoefte van my hart om n opvolg te skryf vir “wat sal ek saamvat” Nadat ek met Kameel gekorrespondeer het besef ek dat my storie n bietjie moet uitbrei. Hier in die omgewing van New Zealand is daar nogal heelwat klein en onbekende eilandjies.Dit is heerlike warm eilandjies omdat hul […]
-
Ek wil julle graag voorstel aan iemand baie besonders/ I want to introduce you to someone special
Source: Ek wil julle graag voorstel aan iemand baie besonders/ I want to introduce you to someone special
-
Baby Talk: Mother’s day present
Big surprise. Thank you to my son and daughter in law for this wonderful MOTHER’S DAY gift. Beatrix also sent me a painting made by her tiny hand. Very sweet don’t you think?
-
Surprise: The Daily Post, Photo Challenge
This week was “surprise”. Jen H at WordPress said: Much of photography is about discovery, and with discovery may come a surprise. https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/surprise-2/ After two weeks of bad weather the sun suddenly SURPRISED us. Trompie enjoyed the sudden sunlight.
-
Baby Talk: Bea telling her side of the story
Monday afternoon Ouma(that’s me) and Bea spent some time together. Bea had a lot to tell.