Category: vertel
-
Toeka-Tokkel no 18:Eetgoed toe/en/of nou
Hiers ek weer, hiers ek weer, met my Toeka-Tokkel voor jou deur. Ons skryf Afrikaans en geniet dit! Besoek my vorige pos met hoe dit werk deur op skakel te kliek: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ Vandag en die week se stories gaan oor EETGOED -toe of nou Eetgoed toe Ek het in n mate Hollands groot geword. Daar is […]
-
Toeka-Tokkel no 16: Speletjies/speel/spel
Bietjie laat, maar eerder laat as nooit. Vir inliting om deel te neem aan Toeka-Tokkel kliek asb die skakel en alles word so helder soos daglig! https://scrapydo2.wordpress.com/2016/05/05/toeka-tokkel-no-14-byname/ Geniet dit om Afrikaans te skryf. Speletjies/speel/spel As kinders het ons gereeld bordspeletjies gespeel. Slangetjies en leertjies Dambord Dominoes Ons het natuurlik ook baie inkleurboeke gehad wat speletjies […]
-
Toeka-Tokkel no 14: Byname
Na n hele maand van geen Toeka-Tokkel hoop ek almal is weer reg vir die weeklikse skrywery. Ek het 26 poste gepos gedurende April. Die uitdaging was “Blogging from A-Z” Elke dag behalwe Sondae moes mens die letters gebruik om iets te vertel. Daar was n paar vriende wat lekker saam gespeel het. Nou terug […]
-
Toeka-Tokkel no 11: Vuurwerk
Baie laat maar hier kom hy tog uiteindelik. Almal is welkom om deel te neem. Skryf Afrikaans en geniet dit. Vir meer inligting loer asb in by my welkom bladsy. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ VUURWERK Ter inleiding: My rekenaar is so stadig. Ek wil sommer vuurwerke onder hom sit om hom n bietjie lewe te gee. Selfde met […]
-
Toeka-Tokkel no 10 : Oefening
Almal wat Afrikaans skryf word weekliks uitgenooi om n stukkie te skryf oor die onderwerp wat elke Donderdag verskaf word. Besoek die volgende skakel vir meer riglyne. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ OEFENING Sonder oefening kan mens nie sommer dinge perfek doen nie. Alles het oefening nodig om te ontwikkel. Die naskool- en voorskoolsorg bewys dat oefening baie […]
-
Toeka-Tokkel no 9: Verbeelding
Ek het gedink dat ek geen verbeelding het nie. Gelukkig het ek myself verkeerd bewys. Die rekenaar is ‘n baie goeie ontvlugting van die werklikheid. Verlede jaar het ek begin om “Flits Fiksie” te skryf. Vir die uitdaging bied hulle ‘n foto aan en dan moet jy ‘n eie storie daaroor vertel. Dit gee […]
-
Toeka-Tokkel 8:Bespreek of beskryf iemand( besonders) wat in jou lewe gekom het.
Besoek asseblief die eerste Toeka-Tokkel vir aanwysings om deel te neem:Kliek https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Hierdie week is dit n beskrywing of vertelling van n besonderse persoon wat in jou lewe gekom het. Dame in my straat. Elke oggend as ek met Trompie loop ontmoet ek n liewe dame wat n ent laer af in my straat bly. Haar naam […]
-
Toortsie reis saam dorp toe.
Toortsie traveled with me to town. Gister ( elke Dinsdag) drink ek en n vriendin n teetjie in een van ons menigte kafeetjies. Ek vertel haar van Toortsie wat by my aangekom het vanuit Suid Afrika. Sy het net 6 dae geneem om hier te land. My vriendin wou toe weet: ‘Waar bly sy terwyl sy hier […]
-
Toeka-Tokkel no 49: Brille en Pille
Uiteindelik n oomblik om te sit en te soek na my fotos van my klomp brille. Was dit nou n gesoek. Sommer kalmeerpille nodig gehad om myself te kalmeer. Na n hele gesoek en gewonder waar die fotos is het ek dit uiteindelik gekry. My geliefde suster het toentertyd my fotos van my “memory card” […]
-
Toeka-Tokkel no 47 : Blomtyd
Die tyd vlieg verby! Ek was gister so besig dat ek nie eenkeer my rekenaar oopgemaak het nie! DIT is gladnie die beste ding wat gebeur nie! Ek het gister oggend begin met n “Flash Fiction Club.” Daar was 4 persone wat belangstel! Ek is sommer in my skik daarmee. Daarna het ek vir n […]
-
Toeka-Tokkel no 46 : Kinderstories
KINDERSTORIES Onthou jy nog toe jy klein was? Watter stories was vir jou die mooiste om na te luister? Ek kan onthou dat ons n dik boek gehad het met die stories van “De gebroeders Grimm”.Dit was nog n boek in Hollands geskryf. My oudste suster het vir my en kleinsus stories daaruit voorgelees. Dit […]
-
Toeka- Tokkel no 44 : Biblioteek
BIBLIOTEEK Die biblioteek speel steeds n belangrike rol in my daaglikse lewe. Ek hou van n boek in my hand sodat ek maklik kan terugblaai of verder blaai namate dit nodig is. Dis veral belangrik as mens self studie doen om sekere dinge te wete te kom. Ek het bv gesien met die publiseer van […]