Tag: afrikaans

  • Toeka-Tokkel 8:Bespreek of beskryf iemand( besonders) wat in jou lewe gekom het.

    Besoek asseblief die eerste Toeka-Tokkel vir aanwysings om deel te neem:Kliek https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Hierdie week is dit n beskrywing of vertelling van n besonderse persoon wat in jou lewe gekom het. Dame in my straat. Elke oggend as ek met Trompie loop ontmoet ek n liewe  dame wat n ent laer af in my straat bly. Haar naam […]

  • Toeka-Tokkel no 7: Groente

    Groente in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Groente ‘n Skinkbord met groente Groente is ‘n term wat algemeen gebruik word om na die eetbare dele van plante te verwys. Die definisie van groente is ‘ntradisionele definisie, eerder as ‘n wetenskaplike een en is dus ietwat subjektief en afhanklik van individuele diskresie. Alle kruidagtige plante wat geheel […]

  • Toeka-Tokkel no 6: Tuisdorp

    Weer n week verby! n Nuwe onderwerp om lekker mee te speel. Geniet Afrikaans want dis heerlik om dit te kan praat en skryf. Almal is welkom. Vir meer inligting kliek die volgende skakel asseblief. Dankie vir jou belangstelling! https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ MY TUISDORP Op hierdie stadium is ek hopelik in die laaste tuisdorp van my lewe. Ongelukkig weet n […]

  • Toeka-Tokkel no 5: Eerste troeteldier/stokperdjie

    Alger wat van Afrikaans hou kan hier lees en skryf oor eie ervarings. Vir meer inligting hoe Torka-Tokkel werk kliek die volgende skakel: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ EERSTE troetedier of stokperdjie. My eerste troeteldier was deel van my stokperdjie of kan ook wees my eerste stokperdjie was my eerste troeteldiere. Soos jul seker al agtergekom het het ek […]

  • Toeka-Tokkel 4: Eerste orrel – regstelling

    Daar was n bietjie onduidelikheid oor die onderwerp. Jammer vir die deurmekaar spul! Indien jy wil saam speel of skryf kliek asseblief  om my skakel om uit te vind hoe Tokka-Tokkel werk. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Hierdie week se onderwerp is.  EERSTE skool/werk of enige iets wat eerste keer was.(dis ek wat die onderwerp wyer gestel het!) EERSTE […]

  • Toeka-Tokkel no 3: Eerste soen!

    Om te weet hou Toeka-Tokkel werk besoek asseblief die 2016 begin blad. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Almal is welkom om saam te skryf en te deel. EERSTE SOEN Ongelukkig kan ek die werklike eerste soen nie hier beskryf nie. Dit was die eerste keer wat ek uitgegaan het, dit nogal met n “blind date”. Ken ou van geen […]

  • Toortsie reis saam dorp toe.

    Toortsie traveled with me to town. Gister ( elke Dinsdag) drink ek en n vriendin n teetjie in een van ons menigte kafeetjies. Ek vertel haar van Toortsie wat by my aangekom het vanuit Suid Afrika. Sy het net 6 dae geneem om hier te land. My vriendin wou toe weet: ‘Waar bly sy terwyl sy hier […]

  • Ek het dit gedoen: I did it!

    Daar gaan hy TOEKA-TOKKEL 2015 is gepubliseer! https://www.smashwords.com/books/view/608937

  • Welkom in New Zealand Toortsie!

    Dis 12:30 pm. Trompie raak opgewonde aan die blaf. Dis die posman met sy bromfiets. PAKKIE UIT SUID AFRIKA! Ek teken vir die pakkie en ek kan my opgewondenheid nie in toom hou nie. Trompie wys my adres en SA seëls Maak oop Ma, maak gou! En hier is sy! Toortsie se Bantingboerekos! In my kombuis in […]

  • Toeka-Tokkel no 2: Vakansie

    WELKOM 2016 Kliek asb op skakel om uit te vind hoe TOEKA-TOKKEL werk: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ VAKANSIE Die lewe bestaan nie net uit vakansie nie. Tog het almal n breek nodig gedurende die jaar. Vandat ek afgetree het kan ek nie sê dat ek baie vakansie hou nie. Gelukkig is my daaglikse lewe redelik rustig. Dit voel soms soos […]

  • Toeka-Tokkel no 1 :

    Aangesien almal al so fluks aan hul nuwejaarsvoornemes skryf moet ek seker maar myne opsit sodat ons almal op gelyke voet is. Die veronderstelling was dat ons komende Donderdag begin. Nou begin ons maar sommer dadelik. Hier is my bydrae: Nuwejaarsvoornemes/ Bucket list Voordat ek enige voornemes kan hê moet ek eers gaan sit en daaroor dink. […]

  • Hoe lyk my omslag vir jou? How does my new book cover look?

    Skink n koppie tee en lees heerlik al my verhaaltjies uit die verlede. Let’s pour a cuppa and enjoy all the stories from my past.