Tag: afrikaans

  • Toeka-Tokkel 2016: Welkom

    Uitdagings: 2015 was die proef/oefen-lopie van Toeka-Tokkel. Ek is besig om al my stukkies in n e-boek te sit. Daar ia 42 stukkies wat ek geskryf het. 2016 gaan beslis lekkerder wees. Almal is welkom. Belangrikste van alles is -GENIET DIT en skryf AFRIKAANS Ek nooi almal uit om deel te neem aan die skrywery. […]

  • Merry Christmas – Geseënde Kersfees

    Here in New Zealand some people love to decorate their gardens with Christmas pictures using colored light. I went out last night and took some photos. I want to wish all of you a Merry Christmas. Thank you to all of you who supported me and my blog this year. One horse open sleigh! Geseënde […]

  • Toeka-Tokkel no 50: Afsluiting

    Wat n heerlike jaar van skryf het ons nie gehad nie! 50 weke van uitdagings gewees. n Groot dankie aan almal wat so lekker saam gesels het. Dit was n fees elke week. Dankie ook aan die persone wat so gereeld saam kommentaar gelewer het. Ek hoop volgende jaar sal jul ook die uitdaging aanpak […]

  • Toeka-Tokkel no 49: Brille en Pille

    Uiteindelik  n oomblik om te sit en te soek na my fotos van my klomp brille. Was dit nou n gesoek. Sommer kalmeerpille nodig gehad om myself te kalmeer. Na n hele gesoek en gewonder waar die fotos is het ek  dit uiteindelik  gekry. My geliefde suster het toentertyd my fotos van my “memory card” […]

  • Toeka-Tokkel no 48 : Sopkombuis

    SOPKOMBUIS (Ek weet vandag se sopkombuis het n geheel ander betekenis as die waarvan ek praat!) Wie onthou nog die sopkombuise van vroeër jare? Ek het in Pretoria gestudeer en ons het sopkombuis toe gegaan as daar genoeg tyd was. Die sopkombuis het bestaan uit n film teater wat dwarsdeur die dag en aand films […]

  • Toeka-Tokkel no 47 : Blomtyd

    Die tyd vlieg verby! Ek was gister so besig dat ek nie eenkeer my rekenaar oopgemaak het nie! DIT is gladnie die beste ding wat gebeur nie! Ek het gister oggend begin met n “Flash Fiction Club.”  Daar was 4 persone wat belangstel! Ek is sommer in my skik daarmee. Daarna het ek vir n […]

  • Toeka-Tokkel no 46 : Kinderstories

    KINDERSTORIES Onthou jy nog toe jy klein was? Watter stories was vir jou die mooiste om na te luister? Ek kan onthou dat ons n dik boek gehad het met die stories van “De gebroeders Grimm”.Dit was nog n boek in Hollands geskryf. My oudste suster het vir my en kleinsus stories daaruit voorgelees. Dit […]

  • Toeka-Tokkel no 45 : Toneelspelers

    TONEELSPELERS Ons is almal toneelspelers in eie reg. Elke dag het sy eie dramas en optredes. Sonder die spelers kan daar nie n toneel of opvoering wees nie. Vandag het ek sommer lus om my eie toneel voor te lê aan julle, as lesers. Drie weke van saamleef met dierlike toneelspelers het nogal heelwat opwinding […]

  • Toeka- Tokkel no 44 : Biblioteek

    BIBLIOTEEK Die biblioteek speel steeds n belangrike rol in my daaglikse lewe. Ek hou van n boek in my hand sodat ek maklik kan terugblaai of verder blaai namate dit nodig is. Dis veral belangrik as mens self studie doen om sekere dinge te wete te kom. Ek het bv gesien met die publiseer van […]

  • Toeka-Tokkel no 43 : BADTYD/WATER

    Badtyd/Water Badtyd kan n plesier of n nagmerrie wees. Ons, wat kinders het, weet dat badtyd vir kinders en babas n groot plesier is. Veral babatjies voel geborge en ontspanne as hul daarvan hou. Alles hang ook maar van die volwassene se optrede en hantering van badtyd. As die ouer gespanne is, is die kinders […]

  • Toeka-Tokkel no 42 : BESTUUR

    Toeka-Tokkel is lekker om te bestuur. Dis maklik om deel te neem. Gebruik die onderwerp of woord wat ek elke Donderdag verander. Skryf n lekker ondervinding of idee neer in n pos. Verwys na my Toek-Tokkel blad deur n skakel in the voeg. Almal wil graag weet waaroor dit gaan. Plak jou skakel in by […]

  • Toeka Tokkel no 41 : Mode

    MODE Mode is iets waaroor mens boekdele kan skryf. Ek-self is nie baie modebewus nie. Solank ek netjies lyk as ek die deur uitstap is alles reg met my. Sommige mense kan die mode slaafs navolg. Vir my is dit n duur stokperdjie as mens alle modes wil navolg en toets. Gelukkig verskil ons almal […]