Tag: afrikaans

  • Toeka-Tokkel no 28 : Kleur

    Jammer ek is bietjie laat maar ek het nie gedurende die dag internet nie. Alles moet oorstaan tot ek saans na sewe weer tuis is. Hier gaan ons dan nou met                        KLEUR         Kleur is belangrik in enige mens se lewe. […]

  • 3 Dae, 3 Aanhalings : Dag 3 Jon Kabat-Zinn

    Die derde dag se aanhaling het sommer so in die verbygaan gekom. Ek het n werkswinkel bygewoon oor Gesondheid en welsyn. Hoe weet jy dat jy stress? Hoe hanteer jy stress? Hoekom is die negatief altyd die beginpunt? Veg jy of vlug jy? JY KAN NIE DIE GOLWE STOP NIE JY KAN WEL LEER OM […]

  • Toeka-Tokkel no 27 : Onderwys/ onderwysers

    ONDERWYS/ONDERWYSER Toeka- Tokkel is lekker. Elke week gee ek n ander onderwerp/woord om oor te kuier. Skryf na hartelus in Afrikaans en pos jou skakel in my kommentaar. Ons wil almal jou blog besoek en lees wat jy sê. Hierdie week gaan oor ONDERWYS/ONDERWYSERS Ek het n lywige storie oor n klein deeltjie van onderwys. […]

  • 3 Dae, 3 aanhalings: Dag 2 : Jan Spies

    DAG 2 3 Dae, 3 Aanhalings JAN SPIES gedagtes dra nie broeke nie want dié een sou ek vat aan sy broek se gat en uitsmyt by die deur ~ Jan Spies – Gedagtes dra nie broeke nie, Voetvolk, 1975 http://www.andiquote.co.za/outeurs/Jan_Spies.html Lewies Mymer  van https://pasella2013pasella.wordpress.com   het my genomineer om deel te neem. Dankie vir […]

  • 3 Dae, 3 aanhalings: Dag 1 Paul Kruger

    Lewies Mymer  van https://pasella2013pasella.wordpress.com/in-n-staat-van-emeritaat/ het my genomineer om deel te neem aan 3 Dae, 3 Aanhalings. Baie dankie vir die voorreg om deel te neem. Ek gaan nie soos vuurklip sê ek neem nie deel aan kettingbriewe nie. Dis beslis nie n kettingbrief nie. Dis net n lekker manier om ander mense te leer ken […]

  • Toeka-Tokkel no 26 : Drama

    Hierdie week se Toeka-Tokkel is of gaan oor DRAMA Enige-iets onder die son kan drama veroorsaak. Daar is nie n verhoog of opgeleide toneelspelers nodig vir daaglikse dramas nie. Vanoggend het daar n drama afgespeel terwyl ek in die stort was.My liewe honde-vriend, Trompie, het die geneigdheid om gereeld te blaf as ek heerlik onder […]

  • Toeka-Tokkel no 25: Omgewing

    OMGEWING Dit is nou n lekker wye onderwerp. Omgewing kan enige plek beteking waar iemand of mense selfs diere of plante is. My omgewing as kind, was eers in n lekker ou huis met hoë plafonne. Dit was in die middel van Pretoria met die Uniegebou as buurman! Later het ons op n lappie grond […]

  • Weeklikse Wonders: no 1(a weekly wonderful adventure or happening)

    https://vinkeenverse.wordpress.com/2015/06/09/weeklikse-wonders-2/ Vinkeenverse sê die volgende: Dit kan enigiets insluit: ‘n oulike ontdekking, ‘n ongelooflike ervaring of net die genot van alledaagse dingetjies in die lewe! Die verantwoordelikheid is op ons skouers om die mooi in die alledaagse te vind, of selfs die mooi in die lelike dae te vind. Dis ons eie verantwoordelikheid om skoonheid […]

  • Toeka-Tokkel no 24: Grootword

    Ek het nie gedink ek is baie oulik om die tema te gee nie! Ek hoop jul kan n lekker paar ondervindings hier vertel. Net eers n oulike vers van n dogter, Twana Nel (10) 2013 SKOOLLEWE Skool is PYN! Meisies is katterig en sooo fyn, Seuns is stout en bedrywig, JIG!!! Ek is moeg […]

  • Toeka-Tokkel no 23: Student/e

    STUDENT Wiki sê: http://af.wikipedia.org/wiki/Student ‘n Student is ‘n leerder, of iemand wat ‘n onderwysinstansie bywoon. Die term word soms gebruik om na leerders by ‘n universiteit te verwys, terwyl leerders op skool eerder as leerlinge bekend staan. ………………. Student-wees kan heerlik wees. Dit hang alles af van hoe die studente tydperk benader word. Ek het […]

  • Toeka-Tokkel no 22: Fotos/Prente

    Welkom weereens by ons volgende opwindende week van FOTOS/PRENTE. Baie groot dankie aan die ouens wat die MUSIEK so lewendig gemaak het die afgelope week. Net vinnig n paar gedagtes/reëls: 1. Wees trots op Afrikaans en skryf in Afrikaans. Dis lekker. 2. Skryf jou pos en noem my pos as verwysing sodat ander ook kan […]

  • Toeka-Tokkel no 21: Musiek

    Ek kon nie help om my gunsteling onderwyser se pragtige Afrikaanse liedjie hier te plaas nie. Hy was n wonderlike sanger en ook mens gewees. Musiek was nog altyd baie belangrik in my lewe. Van kleins af het ek, as die geleentheid daar was musiek geluister. Toe ek student was het ek “seven singles” (vertaal: […]