Tag: afrikaans

  • Toeka-Tokkel 20 : Ouers vra …

    Dit is weer Donderdag en tyd vir n volgende onderwerp of tema vir TOEKA-TOKKEL. Elke Donderdag gee ek n woord of twee as prikkel om gedagtes te laat rol en ontwikkel in n lekker stukkie geskryf in AFRIKAANS.  Almal is altyd WELKOM om deel te hê aan die prêt en lekker van gedagtes neerskryf. Net […]

  • Toeka-Tokkel no 19 : Huis & 5 fotos, 5 stories dag 1

    Hierdie keer kombineer ek my Toeka-tokkel met 5 fotos, 5 stories, elke dag n foto en vertelling vir 5 agtereenvolgende dae. Ek het reeds vir 5 dae oor Suid Afrika en die weggaan vertel. Die volgende 5 dae gaan oor die begin van my lewe in New Zealand. Ek hoop julle geniet dit en dink […]

  • Five Photos, Five Stories : Dag 5 Vertrek

    Rules Rules of Five Photos, Five Stories Challenge require you to post a photo each day for five consecutive days and attach a story to the photo (It can be fiction or non-fiction, a poem or simply a short paragraph) and then nominate another blogger to carry on this challenge. Accepting the challenge is entirely […]

  • Five Photos, Five Stories : Dag 4 Voor die groot trek

    Rules of Five Photos, Five Stories Challenge require you to post a photo each day for five consecutive days and attach a story to the photo (It can be fiction or non-fiction, a poem or simply a short paragraph) and then nominate another blogger to carry on this challenge. Accepting the challenge is entirely up […]

  • Five Photos, Five Stories : Dag 3 : Hartbeespoortdam

    Rules of Five Photos, Five Stories Challenge require you to post a photo each day for five consecutive days and attach a story to the photo (It can be fiction or non-fiction, a poem or simply a short paragraph) and then nominate another blogger to carry on this challenge. Accepting the challenge is entirely up […]

  • Five Photos, Five Stories Challenge: Day 1 Potgietersrus/ Mokopane

    Two bloggers, nowathome –   https://nowathome.wordpress.com/ and  Far Out of Africa   – https://illgiveyoualetterforthat.wordpress.com/ invited me to participate in this challenge. Thank you both of you I accept the nomination. I am going to do two 5 day sessions. One on the last days in South Africa and the other on my first days here […]

  • Lone pigeon : FFfAW week of 4-22-2015

    For more information on the challenge visit : https://flashfictionforaspiringwriters.wordpress.com/2015/04/21/fffaw-week-of-4-22-2015/ LONE PIGEON The train gone. The lonely pigeon waiting for the next one. I sat waiting for 1:05 am train to start the home journey from Wellington back to Upper Hutt. The train doors open, a message inside saying: No eating or drinking inside. A pigeon came […]

  • Toeka-Tokkel – 18 : Versameling/ versamelstuk

    Goeie more alger! Die tyd hardloop heeltemaal te vinnig. My dae het die afgelope tyd nie genoeg ure nie. Die nuwe onderwerp of uitdaging is VERSAMELING/VERSAMELSTUK Ek het die volgende verlede jaar vir my Engelse skryfsessie geskryf. Moes n hele paar regstellings maak om dit in Afrikaans oor te sit. Om te versamel loop in […]

  • April 100 Word challenge for grown ups week 149

    https://jfb57.wordpress.com/2015/04/20/100-word-challenge-for-grown-ups-week149-2/ This week’s prompt is: …APRIL… …APRIL… Herfs Heerlike tyd van die jaar wanneer kleure baljaar   Geel tot oranje en bruin rooi getooi elke boom   Die goeie Vader nader elke jaar dieselfde tyd kleur die wêreld in kleure van geel tot oranje en bruin, rooi elke boom   Alles genade Herfs April Heerlike […]

  • Toeka- Tokkel 16: INRY-TEATER

    INRY-TEATER http://en.wikipedia.org/wiki/Drive-in_theater + + + Die jaar 1962! Ons gaan inry toe! Ek was meestal die ou wat opgestook word om my Pa te vra of ons maar inry toe mag gaan  die aand. Hy het meestal so 5 uur se kant van die werk af gekom. Moeg en gedaan. Vrydagaande het ons meestal kans […]

  • Toeka-Tokkel 15: ERFSTUK/KE

    Hier is ek weer met my Rooirok voor jou deur!  Dit is sowaar al April, waar vlieg die tyd heen. Hierdie week se Toeka-Tokkel gaan oor ERFSTUK/KE Voordat ek my eie stuk skryf net die volgende: 1.   Die volgende weke se temas is :   16.  Inry-teater               […]

  • Toeka-Tokkel 14: BOEKE

    Vandag of die week se TOEKA-TOKKEL gaan oor BOEKE www.diskontobooks.co.za Boeke is steeds belangrik in my daaglikse lewe. Aan die einde van die dag voor ek omdraai om te gaan  slaap lees  ek   ‘n Afrikaanse Gedagte vir die dag boek “e-pos van God”. Dit gee kort geskrewe boodskappe vir enkele vroue wat glo in God. […]