Tag: afrikaans

  • Toeka-Tokkel 13 : GELOOF/BYGELOOF

    Hier gaan ons met die volgende Toeka-Tokkel. Ek kannie glo dis gelukkige no 13. Of moes ek die no liewers oorgeslaan het? Toeka-Tokkel is n lekker gemaklik -passende Afrikaanse blog. Elke Donderdag gee ek so n woord of twee om die gedagtes aan die gang te sit. 3 kort reëls is: 1.  Skryf Afrikaans en […]

    Advertisement

  • Toeka-Tokkel 12 : Seisoene (vervolg)

    SEISOENE  opvolg Toe ek na my laaste fotos kyk om iets te plaas kom ek op my herfs foto af wat ek spesiaal Dinsdag 10 Maart geneem het om by my post te sit. Aangesien die woorde wat ek geskryf het nie juis opduik nie plaas ek die foto van HERFS wat beslis oppad is. My Vriendin […]

  • Toeka-Tokkel 12 : Seisoene

    Vier Seisoene Kind Laurika Rauch Inleiding Sy roep my in die rigting van haar hart. Waar die wintervure brand. En die nagte, vir die somer lê en wag. Sy giet haar trane in die see. Sy stuur haar woorde met die wind. Na die strande, van lankvergete smart. Vier seisoene kind met die winter in […]

  • Toeka-Tokkel 12: SEISOENE

    Toe vang slim sy baas. Ek dog ek gaan solank my skryfwerk inskryf in my pos. Lekker liedjie en alles. Wat doen hierdie liewe vrou toe? Ek druk draft maar die hele pos is nêrens te vinde nie. Nou moet ek weer heel voor begin! Ai toggie. Sal my leer om nie eers dit in […]

  • Toeka-Tokkel 11: Operasie

    Welkom weereens by Toeka-Tokkel. Dis te lekker om Afrikaans te skryf en te lees. Kom mense deel in die plesier en vertel ietsie oor OPERASIE. AS jy die woord sien of hoor, waaraan dink jy? Enige vertelling is goed genoeg vir my pos. Jy moet dit net doen. Dis baie maklik: Donderdae verander ek die […]

  • Toeka Tokkel 10 : Geluk/Ongeluk

    TOEKA-TOKKEL 10 GELUK/ONGELUK Vandag gaan ek eers my storie vertel en dan die reels en bedankings doen. +++ Geluk en ongeluk sny na beide kante. Geluk kan ongeluk veroorsaak net soos ongeluk geluk kan voortbring. Gedurende my standerd sewe jaar was ek in n bus ongeluk. Ons het pas in n nuwe skoolgebou ingetrek in […]

  • TOEKA-TOKKEL 6 : TELEFOON

    TELEFOON   Wie onthou nog die TV reeks “Nommer Asseblief”? Ek wou vreeslik graag die kenwysie gespeel het maar dis bietjie voor die rekenaar en Youtube se tyd. Nicolas Louw  se “Nommer asseblief” moet maar doen. Hy gebruik n hedendagse telefoon. In 1960 het ons maplotters geword. Daarmee saam het die plaaslyn gekom. Ons was […]

  • Toeka-Tokkel 5 : Sport en volgende 5 onderwerpe

    Welkom weereens by Toeka-Tokkel. Die tyd vlieg en dit is weer Donderdag. Die tema vir die week is SPORT eninge iets oor sport of selfs sports. Almal wat in Afrikaans wil skryf kan hul gedagtes hier in my kommentaar plak sodat ek en ander lesers kan gaan lees wat jy oor sport te vertelle het. […]

  • Toeka-Tokkel 3: Geskenke/speelgoed

    GESKENKE/SPEELGOED Die derde uitdaging hier op Toeka-Tokkel gaan oor geskenke en/of speelgoed van Toeka tot nou! Laat ons bietjie hoor wat jou gunsteling speelding was of is. Of gesels bietjie oor geskenke wat jy al ontvang het en hoe belangrik dit vir jou was of is. Skryf n lekker stuk en plak die skakel hier […]

  • TOEKA-TOKKEL: Vroeg oggend

    TOEKA-TOKKEL Goeie dag aan almal! Ek het die gedagte om n uitdaging te begin wat “Toeka tot Nou” voorstel. Die idee draai al so lankal in my gedagtes, dat ek vanoggend besluit het – nou of nooit. Dit kan n vergelyking, beskrywing of voorstelling wees van nou en toentertyd. Jy kan maak of jy mal […]