Tag: avontuur

  • Emmerskoplysie 12

    Liewe leser, hierdie hoofstuk vorm deel van ‘n bloguitdaging waarin die Goue Vroue van Rebusfontein uitgedaag word om ‘n vervolgverhaal te skryf waarin ons items op mekaar se emmerskoplysies uitleef. Soos gewoonlik, is een of meer van die res van ons karakters in die vervolgverhaal. Elke hoofstuk word afgesluit met ‘n emmerskoplysie en ‘n spesifieke […]

    Advertisement

  • Le-Jou-Eier: Hester het hulp nodig

    Hester se: Ek het hulp nodig om my woorde te snoer en my storie oor die sjinees, die sjef en Batman klaar te skryf. My muse hou heerlik vakansie hier by die see en my storie kom nie klaar nie. https://www.hesterleynel.co.za/2019/04/11/help-my-om-my-woorde-te-snoer/ Verlief en verlore Faantjie en Soufie sit in die hoek in die bedompige kroeg. […]