Tag: bang
-
Die Voortvlugtiges: Hoofstuk 3 – Spoke
Hoofstuk drie: Spookstorie Aha, nou kan ek my plan in aksie bring noudat die klomp manne ontwapen is. Dit was so maklik, soos val uit n boom, om hul te ontwapen met die spesiale drankies en eetgoed wat aangebied is net as troos. Ek, wat Scrapy is, het weer blitsig SA toe gekom omdat my […]
-
Lê-Jou-Eier: Waarvoor is ek bang?
Is heilige vrees en bang wees dieselfde? Ek vra maar! Oor die algemeen is ek nie regtig bang van aard nie. Bang om besluite te neem ja! Alles moet oordink, omgedraai en buite na binne omgekeer word in my gedagtes. Op die einde is my kanse verby en het ek steeds nie n besluit […]