Tag: boeke

  • Liewe Dagboek: Dag 4 Mei

    Jippy dis naweek. Bertus(my seun) stuur ‘n boodskap net voor sewe: Ek’s oppad. Dit beteken hy gaan begin werk in die garage waar sy masjien is waarmee hy sy elektroniese “bordjies” vervaardig. Ek is nog in die bed. Dis mos Saterdag. Half agt kan ek nie langer le nie. Opgestaan. Met Trompie geloop terwyl my […]

  • Toeka-Tokkel 14: BOEKE

    Vandag of die week se TOEKA-TOKKEL gaan oor BOEKE www.diskontobooks.co.za Boeke is steeds belangrik in my daaglikse lewe. Aan die einde van die dag voor ek omdraai om te gaan  slaap lees  ek   ‘n Afrikaanse Gedagte vir die dag boek “e-pos van God”. Dit gee kort geskrewe boodskappe vir enkele vroue wat glo in God. […]