Tag: digter
-
A & I Poësie uitdaging: Junie
Junie uitdaging Die “A & I Poësie uitdaging” is reeds vir ‘n paar maande aan die gang en ons poëtiese gemeenskap groei elke maand. (Hier is ‘n voorbeeld) Diegene wat nog nooit die pen opgeneem het nie, skryf fantastiese gedigte. Ek kan nie wag om te lees wat hierdie maand gaan bring nie. Vind die […]
-
A en I Poësie uitdaging no 3 : Mei 2018
( verskoon asb Die Afrikaanse logo moet nog verder verwerk word) Die A en I Poësie uitdaging word gesamentlik aangebied deur my, Ineke en Amanda en is oop vir almal, vanaf volledige beginners tot gevorderde skrywers of aspirant digters. Die uitdaging loop van Maart tot Oktober, 2018. Elke maand sal ons wenke deel. Skryf […]