Tag: fiksie

  • Skryf-Safarie: Deur die venster

    KAMEEL¬†is die week se gasvrou. Sy daag ons uit om te skryf wat deur die venster gesien kan word.   WONDERW√™RELD deur die VENSTER. Nina laat haar borduurwerk sak. Sy leun behaaglik terug teen die rugkant van haar geliefde gemakstoel.Sy tuur na buite deur die sonverligte venster. Die ondergaande son gee alles n goue skynsel. […]