A & I Poësie uitdaging: Augustus. Alles oor harte.


A and I Poetry Challenge

 

Harts vreugde

Die maand Augustus

Maak my hart onrustig.

……….

1980 Huweliksklokke beier

Alle gaste kuier en luier.

………..

Vreugde en liefde blom

Harte groei rondom

Kleine voetjies wat hop en gallop al om.

……….

God gegewe geskenk

Om elke Augustus te herdenk.

……….

Dan die smart

Die liefde van my hart

Eindig sy lewe

Al wat bly is vergewe.

……….

Die lewe spoed voort

Kleinman word groot.

Trou met die liefde van sy hart

Alles bring vreugde en gemak.

………

Alles in die maand Augustus

Met sy hartsverlange en smart

Tog is daar genoeg vreugdes om te onthou

En die lewe verder te bou.

Ineke

Image result for picture of a heart

Augustus Tema: Skryf ‘n hart gedig

Dit kan ‘n gedig wees met reëls wat in die vorm van ‘n hart geskryf is, of ‘n gedig oor liefde, die kern van ‘n probleem, oor mense wat hul harte op hul moue dra, of iemand wat  harte in kompetisies uitstort.

U kan in enige taal skryf, maar stuur asseblief ‘n skakel terug of lewer kommentaar by beide WordPress-blogs om u belangstelling aan te dui en sluit die  A en I-poësie-uitdaging in. Plaas jou gedig op jou blog voor of op 30 Augustus 2018 sodat jou gedig in Augustus se opsomming geplaas kan word..

Dit is bloot ‘n voorstel en enige onderwerp kan gebruik word.

Advertisements

A & I Poësie Uitdaging: Augustus Tema


Poësie Uitdaging – Augustus Vrae en Skrywers Hulpbronne

Vertaal uit Engels      ForestwoodGemeenskap 

A en I Poësie Uitdaging

-Wenke oor Skryf van gedigte en TEMA vir Augustus.

Die aanbieders van die uitdaging is Blogger en skrywer uit Nieu-Seeland, Ineke van scrapydo2.wordpress.com en Blogger, Amanda  in Australië van Iets om oor te dink, en is  in Engels en in Afrikaans, in die WordPress-gemeenskap.

Die uitdaging is oop vir almal, van beginners tot gevorderde digters, of aspirant-digters. Die uitdaging loop van Maart tot Oktober 2018.

U kan in enige taal skryf, maar stuur asseblief ‘n skakel terug of lewer kommentaar by beide WordPress-blogs om u belangstelling aan te dui en sluit die  A en I-poësie-uitdaging in.

Elke maand gee ons wenke, (sien hierdie maand hieronder) en skakels van diegene wat die vorige maand bygedra het  deur ‘n gedig te plaas met die skakel A en I Poetry Challenge. op hul blogs.

Beginner-, stokperdjie- of Gevorderde skrywers – ons hoop dat jy by ons sal aansluit.

Vir volledige riglyne klik hier.

A and I Poetry Challenge

Augustus Tema: Skryf ‘n hart gedig

Dit kan ‘n gedig wees met reëls wat in die vorm van ‘n hart geskryf is, of ‘n gedig oor liefde, die kern van ‘n probleem, oor mense wat hul harte op hul moue dra, of iemand wat  harte in kompetisies uitstort.

Plaas jou gedig op jou blog voor of op 30 Augustus 2018 sodat jou gedig in Augustus se opsomming geplaas kan word..

Dit is bloot ‘n voorstel en enige onderwerp kan gebruik word.

Hearts on waterfeature (Small)

Hartspoor in Augustus

Augustus Poësie Skryfwenke

Om inspirasie te vind om te dig, is nie altyd maklik nie, of kom meestal nie outomaties nie.. Soms kan ons nie aan die regte woord dink nie. Of jy kan die woord op die punt van jou tong voel, maar kan dit net nie uitspreek nie?

Daar is baie plekke op die net om jou te help.

Hier is ‘n paar webwerwe vir inspirasie.

RhymeZone

Die gewildste rym woordeboek is RhymeZone.

Rhymes Lexemic

Rhymebrainbehulp

Hierdie webwerf bied opsies in ander tale.

Www.festisite.com/

www.b-rhymes.com/.

Meer Rymwoordeboek Werwe

Dankie aan Amanda by

https://forestwoodfolkart.wordpress.com/2018/08/05/poetry-challenge-august-prompt-and-writing-resources/

Vir die klomp webwerwe wat heerlike leeswerk gee.

A en I Poësie uitdaging: no 1 Maart


PicsArt_02-18-06.07.44

 

Waaroor gaan die uitdaging?

Die Poësie of gedigte uitdaging is oop vir almal, van beginners tot gevorderde skrywers. Dit strek oor ses maande van Maart tot Oktober 2018.

Elke maand sal ons( dis nou ek en Amanda)  vinnige en nuttige webwerwe bekendstel om te help met die uitdaging.

Jy kan in enige taal skryf.

Hier is die skakel na die Engelse deel indien jy nog meer wil weet.

https://forestwoodfolkart.wordpress.com/2018/03/01/poetry-tips-and-challenge-week-1/

Wenke:

“. Die eerste stap in enige gedig is  om oor iets te skryf  wat jy voel of beleef te kies. Dis die maklikste om ‘n goeie gedig oor iets wat jy ken te  skryf. Dinge wat jy  eerstehands ervaar is makliker om oor te skryf.

Gedigte gaan oor jou unieke perspektief en insig as skrywer van die gedig. In  die begin,  hoef  jy nie te bekommer oor “styl,” of hoe “mooi” of ‘ “poëties” dit is nie. (Hierdie is my eie vertaling)

[Bron:http://www.creative-writing-now.com/how-to-write-a-poem.html%5D

Jy kan enige soort gedig skryf en ook net  wat jy wil. As jy inspirasie nodig het kan jy van die volgende voorbeeld gebruik.

MAART SE UITDAGING:

Gryp  die naaste boek. Blaai na bladsy 29. Skryf 7 woorde neer wat jou oog vang. Gebruik 5 van die woorde in ‘n gedig.

 

Hier is my gedig:

GEVOEL

Aan tafel

agterdogtig, dan geskok,

Bewende hande klem saam.

Die onverdiende werklikheid.

 

Hande, oop en toe, oop en toe.

 

Die werklikheid tref soos n bom.

Die kanse vir versoening is min.

Tog, hoop oorwin.

 

Hande verslap en ontspan

Hoop kan oorwin.

Inligting vir deelname aan die Gedigte Uitdaging:

Deelname aan uitdaging.
Ons begin in Maart 2018
Jy is nie gebind om al ses maande deel te neem nie.Dis vrywillig.
. Skryf jou gedig in n pos
. en plak jou skakel na jou blog in my kommentaar spasie.
. Ek gaan elke opvolgende maand die skakels opsom by die nuwe maand se uitdaging.
. Tag jou pos met A en I Poësie Uitdaging as jy wil.
. Dis belangrik om jou skakel na jou pos te gee sodat ander lesers kan gaan kyk wat jy geskryf het.

Amanda en ek sal ekstra inligting oor poësie, skryfwenke en skakels pos, die eerste dag van  elke maand pos.

Skakel na Amanda se blog:

https://forestwoodfolkart.wordpress.com/2018/03/01/poetry-tips-and-challenge-week-1/

Besoek gerus haar blog en lees waar Engelse bloggers oor dig.

Dit is dit!

Ag, en om pret te hê, skryf !!

A and I Poetry Challenge. First Month’s Poems


You don’t think you are a poet?

I don’t believe it! Writing poetry is something everyone can do.

Poetry is putting your own thoughts down on paper, so how can that be wrong?

Benefits of a Poetry Challenge

Poetry writing can be a great way to express deep-seated emotions in a constructive way, helping us to process their inner meanings and significance.

Then again, your poetry might just be a little bit of fun. Rhyming poetry for instance.

Ineke from scrapydo2.wordpress.com and  Amanda from Something to Ponder About are jointly hosting an upcoming poetry challenge in English and in Afrikaans, in the WordPress community.

You are invited to join in. See instructions below.

 

Poetry Writing Tips

Honour the miraculousness of the ordinary. What we very badly need to remember is that the things right under our noses are extraordinary, fascinating, irreplaceable, profound and just kind of marvellous.

Look at the things in the foreground and relish stuff that can lose its glow by being familiar. In fact, re-estranging ourselves to familiar things seems to be a very important part of what poetry can do. [Source: From http://www.bbc.com/news/entertainment-arts-29538180:]

On Using Rhyme: https://www.creative-writing-now.com/rhyme-schemes.html

Tips on Getting Started:

“The first step in any poem is coming up with something to write about. Don’t feel that you have to choose profound or “poetic” material. It’s easiest to write a good poem about something you know well, that you have experienced first-hand, or that you have nearby so that you can observe it carefully. This is because what makes the poem profound and interesting will be the hidden details or qualities you discover, or what the subject reminds you of, your unique perspective. With poems, as with other things (or so I hear), it’s not the size that matters, it’s what you do with it.In the beginning, you don’t have to worry about “style,” about writing in a “beautiful” or a “poetic” way. In fact, if you start to think about “being poetic,” it can distract you from what you’re actually writing about and hurt your poem.”

 

Challenge Hosts Amanda and Ineke

 

Why a Poetry Challenge?

Read more here here

What is it about?

The Poetry challenge is open to everyone, from complete beginners to advanced writers, and will run from March to October in 2018.

Each month we will post a  prompt, and helpful sites for getting started in poetry.

You can write in any language, it certainly doesn’t have to be in English.

Ineke will post the challenge in Afrikaans on her blog, so if that language suits you better, visit her here.

You Can write any kind of poem that you like. If you need the inspiration to get you started:

The March Prompt:

Grab the closest book. Go to page 29. Write down 7 words that catch your eye. Use 5 of the words in a poem.

 

Here is my Poem:

Whispers

Soft voices.

Whispers.

In the woods.

Curling, floating, sleets of mist.

Fresh and sweet

Whispers in the mist.

Silence.

Instructions for Joining the Poetry Challenge:

Sign up by leaving a comment on this post, so we know you are interested.

Amanda and I will post a poetry prompt and writing tips and links, around 1st day of each month.

You might need to follow our blogs so that the posts show up in your WP reader.

  • Using your own idea,  or the monthly prompt supplied, write a post with a poem, either fun or serious and post before the 27th day of that month.
  • Include in your post a link or pingback to both:

 scrapydo2.wordpress.com

Something to Ponder About – forestwoodfolkart.wordpress.com

  • Add the tag A and I Poetry Challenge to your post.
  • As ping backs sometimes don’t work, please also leave a comment at my blog, scrapydo2.wordpress.com and Amanda’s blog, Something to Ponder About, with the link URL to YOUR blog post on the challenge post for that month.   N.B. If you do this, others can find their way to your challenge post and create a supportive community too.
  • Include the Poetry Challenge badge in your post, if you so wish. (optional)

That is it!

Oh, and have fun writing!! Any questions? Just ask.

Amanda and I will post link backs to the blogs who have joined in with the challenge in the poetry challenge post in the following month so that you can all find each other’s blog posts and build a new poet’s community!!