Tag: gedrag

  • Skryf-Safarie: Dieremaniere.

      (To my English readers/friends: I translated this piece in English. Please scroll down and enjoy) UIT TROMPIE SE DAGBOEK Donderdag oggend het my Mam my van alle kante bespied terwyl ek my briefies gelees en geskryf het toe ons geloop het. Ghumpf, wonder wat is haar probleem? Sy brom binnensmonds iets van bloed in […]