Tag: geniet
-
A & I Poësie uitdaging: Augustus. Alles oor harte.
Harts vreugde Die maand Augustus Maak my hart onrustig. ………. 1980 Huweliksklokke beier Alle gaste kuier en luier. ……….. Vreugde en liefde blom Harte groei rondom Kleine voetjies wat hop en gallop al om. ………. God gegewe geskenk Om elke Augustus te herdenk. ………. Dan die smart Die liefde van my hart Eindig sy […]
-
Skryf-Safarie: Blogland – hoekom blog ek.
Tannie Frannie vra: Kom vertel vandeesweek op “Skryf-Safari: Blogland” vir ons iets oor jou eie blog-ervaring, byvoorbeeld: hoekom blog jy?, of ‘n besonderse interaksie met ‘n ander blogger, of iets interessants wat jy uit ‘n inskrywing geleer het, of ‘n blog wat vir jou spesiaal verrykend is, of sommer al bogenoemde WEL, HIER GAAN HY: 2009 […]
-
Skryf-Safarie: Vullis probleem?
Skryfsafari: Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie Skryfsafari: Die reis na ‘n Nul-vullis lewe met die oog op Plastiekvrye Julie Country Living is die gasvroy die week. Vullis kan wees :afval, waardelose dinge/dele Vullis of afval is lyk my maar deel van die menslike lewe. Hoe hard jy ook probeer om […]
-
A en I Poësie uitdaging no 3: Druppels
DRUPPELS Druppel, druppel, druppel Huppel, huppel, huppel Op en af In die lug Lewensdruppels Vol verwagting Huppel, huppel, druppel. Hoër, hoër Op Laat los Af, af, af Hang n oomblik Verder, af, af DAN Bars, spat plat, plat, plat Verwagting weg Hoop weg Net nat, net niks Net niks. Ineke 2 Mei 2018 […]
-
A en I Poësie uitdaging no 3 : Mei 2018
( verskoon asb Die Afrikaanse logo moet nog verder verwerk word) Die A en I Poësie uitdaging word gesamentlik aangebied deur my, Ineke en Amanda en is oop vir almal, vanaf volledige beginners tot gevorderde skrywers of aspirant digters. Die uitdaging loop van Maart tot Oktober, 2018. Elke maand sal ons wenke deel. Skryf […]
-
Afrikaanse Tokkels: Towerpaleis besoek.
https://www.hesterleynel.co.za/2018/04/18/le-jou-eier-ons-gaan-op-n-skryf-safari-musical-chairs/#comment-10122 Oe-la-la ons gaan n fees hê! Soos almal weet het “Die Volmaakte Misdaad” en “Die Voortvlugtiges”, besonderse avonture opgelewer vir Blogland se profesionele misdadigers en vlugtendes. Daar het heerlike sylyne/stories gevorm wat nog baie pret en plesier kan verskaf. Een van die ontdekkings was/is dat Camilla, ons blonde sekskoningin met haar rooi stilletos wat […]
-
Lê-Jou-Eier: Sê dit in Afrikaans. Idiome
Ooooo, dis n heerlike onderwerp. Gesegdes of idiome wat besig is om verlore te raak omdat dit nie meer deur jonger generasie gebruik word nie. Ek is in n posisie waar ek daagliks slegs die “Rooi Taal” moet hoor en gebruik. Gelukkig kan ek darem nog lekker in Afrikaans met my kinders gesels. Daar kom […]
-
Afrikaanse Tokkels:Dankbaar
English friends. Translation follows in next post. DANKBAAR Ek loop die hele dag met die gedagte om te vertel hoe goed dit voel om iets te beteken vir n vyf jarige dogtertjie. Gister was my laaste namiddag van laat by die skool bly om die laaste kinders op te pas. Ek het die afgelope week […]
-
Toeka Tokkel no 41 : Mode
MODE Mode is iets waaroor mens boekdele kan skryf. Ek-self is nie baie modebewus nie. Solank ek netjies lyk as ek die deur uitstap is alles reg met my. Sommige mense kan die mode slaafs navolg. Vir my is dit n duur stokperdjie as mens alle modes wil navolg en toets. Gelukkig verskil ons almal […]
-
Toeka-Tokkel no 38 : Skottelgoed
SKOTTELGOED Die liewe skottelgoed tog! Daar is gedurig skottelgoed wat gewas moet word in my huis. Hier is n skottelgoedwasser wat saam met die huis gekom het. Ek het hom egter in die 5 jaar wat ek hier bly nog nie eenkeer gebruik nie. Omdat ek een alleen is sien ek nie hoekom ek die […]