Tag: gevoel

  • Liewe Dagboek: Dag 16 Mei

    Liewe dagboek, vandag wil ek net huil. Ek is nie ‘n huilerige of baie emosioneel van aard mens nie maar, vanoggend kon ek net nie ophuil, huil toe ek huistoe ry na my oggend sessie by die skool, nie. Ek het selfs aan die grens gegaan terwyl ek met Trompie geloop het. Dit voel darem […]