Tag: hare
-
Lê-Jou-Eier uitdaging: Verbloem jou haarkleur.
Ons InLinkz skakel vir hierdie uitdaging is https://fresh.inlinkz.com/p/e3dfca20e90c4ae09d7312695a15b7f3 Bloggers wat nog nie voorheen deelgeneem het aan ons Lê-Jou-Eier bloguitdagings nie: Om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakels Lê-Jou-Eier: Reëls en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? Laasgenoemde blogpos bevat ook al die […]
-
1960-1980
1967 Wag-‘n-Bietjie-Koshuis. Ek het ‘n selfgemaakte rooi linne rokkie aangehad en my eerste hangertjie wat ek vir my gekoop het. Skoolhou Hennopsrivier Laerskool 1968-1971. Ek het self die truie gebrei. 1972 Laerskool Potgietersrus koshuis. Die hare is ‘n haarstuk wat ek nog steeds het. Dis regte mens hare 1979 besluit ek om ordentlike fotos te […]
-
Net ‘n Gevoel
Het jy al die gevoel gehad? Dis Dinsdag, ek en my vriendin het ons Dinsdag kuiertyd by n koffie shop. Ons doen dit nou al seker vir drie jaar, hierdie gekuier oor n koppie tee/koffie. Die volgende toneel speel hom af terwyl ons kuier : Aan ‘n tafeltjie buite ons gehoorveld sit die tweetjies. Met […]
-
Lê-Jou-Eier: Manscaping
Daar is niks so aantreklik soos n man wat netjies gekap is nie. Oudmodies? Dit bly vir my mooi as n man se hare en baard netjies gesny of geskeer is Een jaar terwyl ek studeer het was daar n ou wat my droomman was. Hy het die Coca Cola vragmoter bestuur en aflewerings by […]