Tag: hero

  • Afrikaanse Tokkel: Opwinding

    Dis 1988, HoĆ«rskool Secunda se eenduisend tweehonderd jongmense gons van opwinding. Selfs die onderwysers het ‘n gevoel van opwindende afwagting. “Agter elke man” is n reeks, op SABC TV1, wat almal volg. Ons leef saam met elke karakter. Geliefde tant Stienie, met haar onderrok wat uithang, sigaret tussen die vingers. Al die drama met haar […]