Tag: honde

  • Liewe Dagboek: Dag 2 Mei

    Dit was ysig koud vanoggend, soos in die motor se venster wat ysblompatrone op gehad het. Die voorskool was oorbevolk met 18 kinders. Daar was n kabaal van n ander wereld. Ek noem my probleemkind E. Hom moes ek terug hek toe stuur om ordentlik in te kom en nie met n gegil en vol […]

  • TOEKA-TOKKEL: Vroeg oggend

    TOEKA-TOKKEL Goeie dag aan almal! Ek het die gedagte om n uitdaging te begin wat “Toeka tot Nou” voorstel. Die idee draai al so lankal in my gedagtes, dat ek vanoggend besluit het – nou of nooit. Dit kan n vergelyking, beskrywing of voorstelling wees van nou en toentertyd. Jy kan maak of jy mal […]