Tag: Kersfees

  • Woordsnoer: Kersfees

    Wil jy saam woordsnoer? So maak mens : Jy kan  ‘n enkele woord as inspirasie vonk gebruik of al die woorde – nes jy lus het. Skryf dan jou blog. Maak seker om die woord (e) in vetdruk (bold) aan te dui in jou skrywe. Onthou om die skakel hieronder in jou bydrae in te sluit. En moenie vergeet om jou […]

    Advertisement

  • Lê-Jou-Eier: Feesseisoen

      FEESTYD Kersfees Tablo Kersfees en geen sneeu! As jy in die Suidelike Halfrond leef, val Desember in die middel van die somer. Wat maak ons? Ons vergoed deur watte oral te hang en te strooi. Groen vars Dennetakkies of ‘n kersboom rond die toneel af. Dit ruik soos in ‘n bos, vars en skoon. […]

  • Merry Christmas – Geseënde Kersfees

    Here in New Zealand some people love to decorate their gardens with Christmas pictures using colored light. I went out last night and took some photos. I want to wish all of you a Merry Christmas. Thank you to all of you who supported me and my blog this year. One horse open sleigh! Geseënde […]

  • Season greetings to all.

    To all my blog friends!   http://www.wishesquotes.com/christmas/top-20-christmas-greetings Thank you to all of you who liked my posts and who have written comments. May you all be Blessed Baie dankie aan my Suid-Afrikaanse volgers en vriende. Dit is heerlik om julle alger te ken en met jul gedagtes te kan deel. Mag jul alger n Geseende […]