Tag: kuier

  • Liewe Dagboek: Dag 14 Mei

    Vandag is ek nie lus vir skryf nie. Die kinders maak my heel morbied en ek het nie meer lus vir hul klomp twak nie. Ek wil my langtafel storie skryf. Ek het al vir my twee persone gekies om saam mee te deel. Ek moet ander ouens se stukke gaan lees om te kan […]

  • Liewe Dagboek: Dag 11 Mei

    Lekker Saterdag. Bertus het weer net na sewe ingboek om sy masjien aan te sit vir die oggend se werk. Mike, sy helper kom 8 uur. Ek is bly Bertus het nou iemnd wat hom kan help met sy besigheid. Hy is sommer baie meer ontspanne. Ek het nog bly le tot net na agt. […]

  • Woordsnoere 4 + Rebusfontein #MiddelMzanzi

    Nooit sou ek in my wildste gedagtes kon dink dat ek n afgeleë plekkie van my eie sou kry tussen al my geliefde en bekende vriende.Vuurvliegie, die briljante gedagtevanger van weleer het die bal weer aan die rol gesit deur die plekkies te skep in Rebusfontein. Daar is ‘n ossewa gereël om almal op te […]

    Advertisement

  • Woordsnoere 1: Enge gebeurtenis

    Enge gebeurtenis Hier sit ek wat Scrapy is,aan die onderkant van die bult. Ek gly toe onverwags omdat die skuinste nat was na die hewige reëndag. Met haar moedermooi gesig sit die oerangoetang met haar arms om my gevou. Haar lippe klap-klap van simpatie. Sy vee die oker kleurige grondspatsels van my wange af. My […]

  • Kuier-Safarie: Limpopo hier kom ons

    Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ‘n virtuele toer deur Suid-Afrika onderneem. Die gasblogger van die week moet op ‘n Donderdag, op die datum wat toegewys is, ‘n blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ‘n fiktiewe weergawe van die ander 13 bloggers se kuier by sy/haar tuisdorp. Klik op hierdie skakel Lys van […]

  • Kuiersafarie: Hartebeespoortdam besoek.

      Hartebeespoortdam terugflitse Lekker ry ons met die bus al singende en jolig. Van die O T Lughawe ry ons die ou Hartebeespoortdam pad sodat ek n ogie kan gaan gooi by die skooltjie waar ek van 1969 tot 1972 skool gehou het. Dit was en is steeds n vierman skool. Ek was korfbal en […]

  • Le-jou-eier: Kuier Safarie Vooraf

    Soos meeste weet kom ek spesiaal vanaf Nieu Zeeland af om deel te hë aan die heerlike kuier-safarie wat ons Towerinne onderneem. Ek het met spoed my goedjies gegryp en gelukkig n vlug vanaf Wellington, via Sydney, Oliver Tambo Lughawe toe gekry. Trompie moes ongelukkig tuis bly want sy steke is nog nie uit en […]

  • Lê-Jou-Eier: Wat is my superpower?

      Super krag is n nuwe uitdrukking vir ons moderne tyd. Dis mense met ysterhande, vlieënde mense, mense wat robots is en wat nog alles! My “super krag” lê in my geaardheid van fyn aanvoeling. Ek kyk eers die kat uit die boom voordat ek die regte kat uit die boom sal help. n Paar […]

  • Lê-Jou-Eier: Byskrif

    Ooo, gaats! Gaan ek ook SO lyk op die einde? Samespraak tussen twee murgpampoentjies Cory groen Courgette en  Murgie geel pampoentjie. Cory: Ek is so bly ons tweetjies is saam hier op die snyplank. Murgie: Jong ek weet darem nie regtig. Dit voel vreeslik vreemd. So hoog en weg van my moederplant af. Cory: Oh la la, hier kom n ding. […]

  • Toeka- Tokkel no 44 : Biblioteek

    BIBLIOTEEK Die biblioteek speel steeds n belangrike rol in my daaglikse lewe. Ek hou van n boek in my hand sodat ek maklik kan terugblaai of verder blaai namate dit nodig is. Dis veral belangrik as mens self studie doen om sekere dinge te wete te kom. Ek het bv gesien met die publiseer van […]

  • Toeka-Tokkel no 42 : BESTUUR

    Toeka-Tokkel is lekker om te bestuur. Dis maklik om deel te neem. Gebruik die onderwerp of woord wat ek elke Donderdag verander. Skryf n lekker ondervinding of idee neer in n pos. Verwys na my Toek-Tokkel blad deur n skakel in the voeg. Almal wil graag weet waaroor dit gaan. Plak jou skakel in by […]

  • Toeka- Tokkel 16: INRY-TEATER

    INRY-TEATER http://en.wikipedia.org/wiki/Drive-in_theater + + + Die jaar 1962! Ons gaan inry toe! Ek was meestal die ou wat opgestook word om my Pa te vra of ons maar inry toe mag gaan  die aand. Hy het meestal so 5 uur se kant van die werk af gekom. Moeg en gedaan. Vrydagaande het ons meestal kans […]