Tag: lees

  • Liewe Dagboek: Dag 4 Mei

    Jippy dis naweek. Bertus(my seun) stuur ‘n boodskap net voor sewe: Ek’s oppad. Dit beteken hy gaan begin werk in die garage waar sy masjien is waarmee hy sy elektroniese “bordjies” vervaardig. Ek is nog in die bed. Dis mos Saterdag. Half agt kan ek nie langer le nie. Opgestaan. Met Trompie geloop terwyl my […]

  • 2016 Waar lees jy lekker? Scarpydo se keuse

    Toortsie het nou n heerlike leer-mekaar-ken begin. 2016 Waar lees jy lekker? Toortsie se keuse Hierdie is ‘n blogspeletjie wat ten doel het om ons blogs, verkieslike Afrikaanse blogs, ‘n bietjie blootstelling te gee. Hoe dit werk: Dis totaal vrywillig. Jy hoef net deel te neem as jy regtig wil. Dit sal baie lekker wees as jy deelneem. […]