Tag: loop

  • Liewe Dagboek: Dag 18 Mei, Trompie vertel.

    Liewe dagboek: Trompie gaan vandag vertel van wat hy alles beleef op ons omswerwinge in die omgewing. Einde Maart 2018 het ek en Trompie in ons nuwe blyplek ingetrek. Dis ongelooflik hoe die tyd vlieg. Ons moes weer van vooraf aanpas en nuwe vriende maak. Trompie is so uitreikend dat mense hom net nie kan […]