Tag: lysies

  • Liewe Dagboek: Dag 5 Mei

    Liewe dagboek Vandag skryf ek sommer vroeg oggend want ek beplan om heelwat skryfwerk te doen en verder rustig te wees. Bertus het weer 7 uur kom werk so laatslaap het nie gewerk nie. Tog het ek nog n uurtjie weggedommel tot so 8 uur. Trompie geloop en gekyk of daar bestellings is om te […]