Tag: operasie

  • Toeka-Tokkel 12 : Seisoene

    Vier Seisoene Kind Laurika Rauch Inleiding Sy roep my in die rigting van haar hart. Waar die wintervure brand. En die nagte, vir die somer lĂȘ en wag. Sy giet haar trane in die see. Sy stuur haar woorde met die wind. Na die strande, van lankvergete smart. Vier seisoene kind met die winter in […]

  • Toeka-Tokkel 11: Operasie

    Welkom weereens by Toeka-Tokkel. Dis te lekker om Afrikaans te skryf en te lees. Kom mense deel in die plesier en vertel ietsie oor OPERASIE. AS jy die woord sien of hoor, waaraan dink jy? Enige vertelling is goed genoeg vir my pos. Jy moet dit net doen. Dis baie maklik: Donderdae verander ek die […]