Tag: perdeby

  • Afrikaanse Tokkel:Perdeby en spinnekop

    EINA! Arme spinnekop is verlam en mevrou Perdeby karwei hom na haar nes teen my huis se muur uit. Die volgende drie fotos het my dadelik laat dink aan Perdebytjie se storie met haar verlamde spinnekop wat sy aan die lewe probeer hou het vir n tydperk. https://perdebytjie.wordpress.com/2017/02/06/spinnekopnuus/