Tag: plesier
-
Kuier-Safarie: Brits terugflits
Spesiaal vir Frannie! ‘n Heerlike kuier by Bondels! Ek kon my energiedrankie se inhoud goed aanvul. Die boeresport was ‘n hoogtepunt. Ek het mos n heilige vrees vir perde, die boeresport het my totaal beangs gehad. Die agterstevoor donkie ry was ‘n uitdaging wat ek nie kon weerstaan nie. Ek weet nie wat Bondels […]