Tag: Rebusfontein
-
Die Towerinne en Coronamouna Hoofstuk Vyf
Hier volg die vyfde hoofstuk van die bloguitdaging: Die storie oor die Towerinne en Coronamouna. Soos gewoonlik by ‘n vervolgverhaal, moet almal wat wil deelneem ‘n inskrywingsvorm voltooi – kry die vorm hier: https://forms.gle/spN3EwV1kt5wGW9F9 Bloggers sal skryf in die volgorde waarin hulle inskryf – kyk na HIERDIE vorm (spreadsheet) wat outomaties op datum gehou word om te sien […]
-
Afrikaanse Tokkel: Sommer ‘n tjommeltjie
Suster Tina praat mos van “tjommeltjies,” hierdie is sommer een! Nadat ek Hester se stuk gelees het oor haar moegheid en die vlug na Rebusfontein vir die naweek het ek besluit om ook ‘n stuiwer in die Rebus beurs te gooi. Ek mis ook die lekker gesellige verkeer so op FB met al sy dinge […]