Tag: rustig

  • Liewe Dagboek: Dag 8 Mei

    Rustige voorskool gehad. Daar was net 8 kinders. Vandag het die skool vroeg gesluit omdat die onderwysers vergadering gehou het om te besluit of hul gaan staak en of hul die voorstelle gaan aanvaar.Ek het dus nie naskool toesig gehad omdat almal vroeg opgelaai is. Tuis gekom was Trompie weer sy ou self en ons […]

  • Toeka-Tokkel 8: Stoepstories…

      TOEKA-TOKKEL 8 STOEPSTORIES Weereens dankie aan almal wat deelgeneem het vir jul BAIE goeie weergawes van klere/modes. Die volgende ouens het deel gehad aan die vertellings: HESTER….. https://hesterleynel.wordpress.com/2015/02/06/het-iemand-my-borste-gesien-asseblief/ SPOKIESNYSPOOR…  https://spokiesnyspoor.wordpress.com/2015/02/06/bloedbad-lem-teen-die-nek/ HERRIEMERRIE .https://herriemerrie.wordpress.com/2015/02/06/toeka-tokkel-7-almal-dra-jeans/ COETZEEBLOG.. https://coetzeeblog.wordpress.com/2015/02/07/klere-mode/ TOORTS  met …..https://toortsie.wordpress.com/2015/02/10/toorts-se-toeka-tokkel-oor-modes/ KAMEEL met…. https://toortsie.wordpress.com/2015/02/10/in-die-mode/ OLGA …..             https://olgaseokseltjies.wordpress.com/2015/02/11/toeka-tokkel-7-modes/ Kom mense , gesels oor jul stoepstories. Ek […]

  • Toeka-Tokkel 4: Vakansie

    TOEKA-TOKKEL 4: Vakansie Voordat ek wegval met die reels van die uitdaging: n Baie groot dankie aan die volgende ouens wat vertel het van hul spesiale speelgoed of geskenke Kameel se grootste geskenk https://toortsie.wordpress.com/2015/01/12/my-grootste-geskenk/ Tannie Frannie en haar pophuismaatjie met n witrot.. https://frandr.wordpress.com/2015/01/11/speelgoed/ Ek gee Toorts se opvolg van vriende wat ook n groot geskenk […]