Tag: rym

  • Le-Jou-Eier: Woordsnoer 5

    Rymelary Die son verskyn laat, geluksalig rooskleurig Kleure in rosig en pienk ‘n fantasia kamelia Dis herfstyd wyd. Skielik ‘n wind, die frapante kalant Kom hoeihaai inwaai Soos ‘n ronkadoor skoor Bring ‘n jakkalstroureëntjie kleintjie. Ek en die vriendskapverbond steekbaardhond Gedagtes, tjoepstil afskil Kyk droomverlore na kleivore Elkander verwonder Oor die verfyn skyn Van blaartjies […]

    Advertisement

  • Uitdaging: Nuwe digters hier is jou kans!

    (jammer vir “and” ons werk nog daaraan) Om gedigte te skryf is iets wat almal kan doen, daar is nie n regte of verkeerde manier nie. Poësie is slegs jou eie gedagtes op papier, dit kan mos nie verkeerd wees nie, kan dit? Gedigte skryf kan diepgewortelde emosies uitbring in woorde omdat dit konstruktiewe betekenis […]