Tag: skool

  • Skryf-Safarie: Kindervreugde

    Hierdie week is dit sonell se beurt om die Skryf-Safari tema aan te kondig vir die week. Dankie  aan Hester vir die geleentheid. Hierdie week gesels ons oor ons gelukkigste herinnering as kind. Vertel ons daarvan, hoe oud was jy, waar het jul gewoon, hoekom het dit jou gelukkig gemaak? Dankie Sonell dit was n lekker terugflits van goeie […]