Skryf-Safarie – Trek jou stapskoene aan.


https://travel4601.wordpress.com/2018/05/03/skryf-safari-trek-jou-stapskoene-aan/

Bale Drome vra dat ons stapskoene aantrek en wys waarheen die stap lei.

2006

Die jaar 2006 het baie draaie met my geloop. Alles het begin met-

My besoek aan Bertus, my seun, wat in 2005 na Nieu Zealand getrek het. Net met sy tas is hy weg uit Suid Afrika om nie weer terug te gaan nie.

Ek het die geleentheid gehad om in 2006 in Nieu Zealand te gaan kuier en uit te vind hoe die lewe daar is. Ook om natuurlik te gaan kyk hoe dit met my kind gaan!

1 Februarie 2006

Jan Smuts Lughawe- Oliver thambo vandag

Picture 003

 

Daar gaat ek.

Na 18 ure se vlieg land die vliegtuig in Sydney, Australië. Dan twee ure se wag vir aansluiting na Wellington, Nieu Zealand se hoofstad. Ek land net voor twaalf die aand.

Die volgende oggend was ek gedaan!

100_3019

Wellington met sy hawe, The Bee Hive – parlementsgebou, Te Papa – “ons huis” museum,  en heuwels.

Ons gaan kuier by Stella, nou Bertus se vrou

se ouers in Cambridge.

Dit is n agt ure se ry vanaf Wellington tot in Cambridge.

Ons stop

Kapiti kus en Kapiti Eiland.

Foxton omtrent 170 km verder-

De Molen

wat steeds koring maal vir broodbak.

Ook n geskiedkundige vlas fabriek waar

toue gemaak word.

Taupo meer.

Karapiri meer naby Hamelton.

The Castle.

101_3029

Welbekende Huka Waterval.

Sommer nog baie mooi dinge.

Braai n vleisie!

Nie kole nie!

Picture 013

Klink n laaste glasie voordat ek die nag terug vlieg.

Daar gaat ek weer terug.

Wellington, Sydney en Johannesburg.

Ek kan steeds nie glo dat ek in so n pragtige land bly nie. Van hierdie besoek af het daar nog baie reise plaasgevind.

Hoop almal het die stukkie land geniet. Tot n volgende keer!

Hierdie week se uitdaging word aangebied deur  travel460 van die blog Bali Drome. Die uitdaging open om 12:00 op Donderdag 3 Mei.

Om die inskrywings van verskillende bloggers in die Lê-Jou-Eier uitdaging te geniet of om self ‘n blog wat jy geskryf het aan te heg by hierdie skakel, klik op die InLinkz skakel net onder die paddatjie:

http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=778471

Vir die reëls van hierdie uitdaging, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposts Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22).

Advertisements