Tag: vertel
-
Liewe Dagboek: Dag 12 Mei
Sondag, Moedersdag. Elke dag is tog maar moeder se dag. Ek het darem ‘n:”Happy Mother’s Day,” boodskap gekry. Vanoggend was die garage se sleutel weg. Ek het al my sakke deursoek. Geloop waar ek moontlik hom kon neersit. Niks. Bel vir Bertus om dit aan te meld. Telefoon lui en geen antwoord. Ek gee ‘n […]
-
Liewe Dagboek: Dag 11 Mei
Lekker Saterdag. Bertus het weer net na sewe ingboek om sy masjien aan te sit vir die oggend se werk. Mike, sy helper kom 8 uur. Ek is bly Bertus het nou iemnd wat hom kan help met sy besigheid. Hy is sommer baie meer ontspanne. Ek het nog bly le tot net na agt. […]
-
Liewe Dagboek: Dag 8 Mei
Rustige voorskool gehad. Daar was net 8 kinders. Vandag het die skool vroeg gesluit omdat die onderwysers vergadering gehou het om te besluit of hul gaan staak en of hul die voorstelle gaan aanvaar.Ek het dus nie naskool toesig gehad omdat almal vroeg opgelaai is. Tuis gekom was Trompie weer sy ou self en ons […]
-
Liewe Dagboek: Dag 7 Mei
Vandag was weer ‘n anderse dag. Vroeg oggend (net na 2vm) was Trompie vreemd rusteloos of ongemaklik. Met ons vroeë loop wou hy net grassies eet. Halfpad het hy darem al sy besigheid gedoen maar toe begin hy stilstaan; kyk vir my asof hy vra -Moet ek rerig loop? Ek moedig hom maar aan om […]
-
Liewe Dagboek: Dag 3 Mei
Dag drie was heel rustig. 5.50 vm gaan die wekker af. Ek skakel hom af. Kyk gou watter e-posse daar is(nie dat ek lekker sonder my bril kan sien nie.)Skakel bedliggie aan. Badkamer besoek. Kombuis toe, skakel ketel en radio aan. Maak gordyne oop en my eerste koppie tee. Stort. Drink my tee. 6.25 vm […]
-
Le-Jou-Eier: Kwale en boererate
Hester sê: Vertel ‘n bietjie van die mediese boererate wat jy volg en of hulle wel werk. Wat is die eienaardigste van hierdie rate wat jy ooit van gehoor of self probeer het? Dink jy die “oumense” was slim op mediese gebied met hulle kruie en salfies of was dit alles net ouvroustories? Boererate? Moontlik! […]
-
Afrikaanse Tokkel: Stoepstories
Vuurvliegies en meer Hierdie skrywe kom na aanleiding van Lekkervurig se naamsverandering na Vuurvliegie. Lees hier wat sy skryf! So loop ek Maandagoggend vroeg met Trompie en broei oor die naam van die ander lampdraertjies. Ek kon net nie daarop kom nie. Ek dink toe ver terug aan ons dae van op ons stoep sit. […]
-
Afrikaanse Tokkel: Stokkies draai
Stokkies-draai Dit het my meer as ‘n week geneem om te besluit om tog die volgende te vertel. Na aanleiding van my vorige inskrywing oor die Valentyn wat ek wil vergeet gaan ek verder vertel oor die mense wat langs ons gebly het, meer eintlik die mense langs wie ons gebly het. Ek was baie […]
-
Lê-Jou-Eier: Valentyn of te nie..
Geen Valentyn nodig! Hester se Lê jou eier sê: Hierdie week se bloguitdaging handel oor daardie Valentyn of Valentynsdag wat jou nog steeds laat bloos van verleentheid. In my prille jeug was daar nie so-iets soos Valetyn nie. As kind of jongmens moes jy luister na die wyse ouers se vemanings van Vroeg ryp vroeg […]
-
Woordsnoere 1: Enge gebeurtenis
Enge gebeurtenis Hier sit ek wat Scrapy is,aan die onderkant van die bult. Ek gly toe onverwags omdat die skuinste nat was na die hewige reëndag. Met haar moedermooi gesig sit die oerangoetang met haar arms om my gevou. Haar lippe klap-klap van simpatie. Sy vee die oker kleurige grondspatsels van my wange af. My […]