Tag: vertel
-
Toeka-Tokkel no 13: Hele April”Blogging from A -Z”
Welkom by Toeka-Tokkel no 13. April word gebruik om vir ses en twintig dae te blog. Die 26 letters van die alfabet word vanaf 1 April gebruik om elke dag n stukkie te blog. 1 April is A (Vrydag) 2 April B (Saterdag) Sondag 3 April af 4 April C 5 April […]
-
Toeka-Tokkel no 12: My slaapkamer
Welkom aan almal wat my volg en so lekker saam met my kuier en lees hier by my en Toeka-Tokkel. Almal is welkom om n vertelling te deel. Vir verdere inligting hoe Toeka-Tokkel werk besoek my eerste pos by: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Hierdie week kuier ons bietjie in die slaapkamer. MY SLAAPKAMER/S As kind het ek altyd […]
-
Toeka-Tokkel no 11: Vuurwerk
Baie laat maar hier kom hy tog uiteindelik. Almal is welkom om deel te neem. Skryf Afrikaans en geniet dit. Vir meer inligting loer asb in by my welkom bladsy. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ VUURWERK Ter inleiding: My rekenaar is so stadig. Ek wil sommer vuurwerke onder hom sit om hom n bietjie lewe te gee. Selfde met […]
-
Toeka-Tokkel no 10 : Oefening
Almal wat Afrikaans skryf word weekliks uitgenooi om n stukkie te skryf oor die onderwerp wat elke Donderdag verskaf word. Besoek die volgende skakel vir meer riglyne. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ OEFENING Sonder oefening kan mens nie sommer dinge perfek doen nie. Alles het oefening nodig om te ontwikkel. Die naskool- en voorskoolsorg bewys dat oefening baie […]
-
Toeka-Tokkel no 9: Verbeelding
Ek het gedink dat ek geen verbeelding het nie. Gelukkig het ek myself verkeerd bewys. Die rekenaar is ‘n baie goeie ontvlugting van die werklikheid. Verlede jaar het ek begin om “Flits Fiksie” te skryf. Vir die uitdaging bied hulle ‘n foto aan en dan moet jy ‘n eie storie daaroor vertel. Dit gee […]
-
Toeka-Tokkel 8:Bespreek of beskryf iemand( besonders) wat in jou lewe gekom het.
Besoek asseblief die eerste Toeka-Tokkel vir aanwysings om deel te neem:Kliek https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Hierdie week is dit n beskrywing of vertelling van n besonderse persoon wat in jou lewe gekom het. Dame in my straat. Elke oggend as ek met Trompie loop ontmoet ek n liewe dame wat n ent laer af in my straat bly. Haar naam […]
-
Toeka-Tokkel no 7: Groente
Groente in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Groente ‘n Skinkbord met groente Groente is ‘n term wat algemeen gebruik word om na die eetbare dele van plante te verwys. Die definisie van groente is ‘ntradisionele definisie, eerder as ‘n wetenskaplike een en is dus ietwat subjektief en afhanklik van individuele diskresie. Alle kruidagtige plante wat geheel […]
-
Toeka-Tokkel no 6: Tuisdorp
Weer n week verby! n Nuwe onderwerp om lekker mee te speel. Geniet Afrikaans want dis heerlik om dit te kan praat en skryf. Almal is welkom. Vir meer inligting kliek die volgende skakel asseblief. Dankie vir jou belangstelling! https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ MY TUISDORP Op hierdie stadium is ek hopelik in die laaste tuisdorp van my lewe. Ongelukkig weet n […]
-
Toeka-Tokkel no 3: Eerste soen!
Om te weet hou Toeka-Tokkel werk besoek asseblief die 2016 begin blad. https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ Almal is welkom om saam te skryf en te deel. EERSTE SOEN Ongelukkig kan ek die werklike eerste soen nie hier beskryf nie. Dit was die eerste keer wat ek uitgegaan het, dit nogal met n “blind date”. Ken ou van geen […]
-
Toortsie reis saam dorp toe.
Toortsie traveled with me to town. Gister ( elke Dinsdag) drink ek en n vriendin n teetjie in een van ons menigte kafeetjies. Ek vertel haar van Toortsie wat by my aangekom het vanuit Suid Afrika. Sy het net 6 dae geneem om hier te land. My vriendin wou toe weet: ‘Waar bly sy terwyl sy hier […]
-
Ek het dit gedoen: I did it!
Daar gaan hy TOEKA-TOKKEL 2015 is gepubliseer! https://www.smashwords.com/books/view/608937
-
Toeka-Tokkel no 2: Vakansie
WELKOM 2016 Kliek asb op skakel om uit te vind hoe TOEKA-TOKKEL werk: https://scrapydo2.wordpress.com/2016/01/07/toeka-tokkel-2016-welkom/ VAKANSIE Die lewe bestaan nie net uit vakansie nie. Tog het almal n breek nodig gedurende die jaar. Vandat ek afgetree het kan ek nie sê dat ek baie vakansie hou nie. Gelukkig is my daaglikse lewe redelik rustig. Dit voel soms soos […]