Tag: denkbeeldig

  • Woordsnoer 6 is weg

    Vuurvliegie laat weet ‘n Kosbare snoer met tien woorde is weg. Ek het al oral gesoek. Nou kan ek nie ‘n Rebusfontein storie vertel nie. Ek ontdek ‘n briefie van Willemien Winter-Woorddief, daai ene wat ons skryfmuse so kortwiek en sommer mens winter gemoedsbekakking gee. Sy vertel dat sy die snoer gegaps, en gaan wegsteek […]

    Advertisement

  • Rebusfontein Langtafel

    Uiteindelik gun ek myself om gou ‘n bietjie te kou aan alles wat ons moet doen vir ons gedekte tafel op die dorpsplein. Dit gaan ‘n fees afgee. Ek het by almal ingeloer wat al iets voorberei het en susters, ons gaan eet vir weke. Alles lyk lekker en ek sal nou my gaste moet […]

  • Uitdaging: Fantasie – Challenge: Fantasies

    For more information visit http://toortsie.wordpress.com/2014/12/03/terug-in-die-verlede/   or go to   https://www.facebook.com/toortsie?fref=ts   Bloguitdaging: Gee fantasie vrye teuels. Fantasie Die uitdaging is om die skrywersblok te breek. Fantasie is nie regtig in my lyn van denke nie maar die woord het my aan die dink gesit gister en ook vanoggend. Toe ons nog kinders was het my oudste […]