Tag: groen bus
-
Kuier-Safarie: Dullstroom nabetragting.
Dullstroom wat toe nie meer Dullstroom was nadat ons “cow”rinne die Milkshake bar oorgeneem het. Om meer uit te vind oor die heerlike toer van ons Towerinne en die groen bus, kliek net op die skakel en jy kan al die stories daar lees. http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928 Terwyl ons rustig kon loop en die natuurskoon en stilte […]
-
Kuier-Safarie: Limpopo hier kom ons
Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ‘n virtuele toer deur Suid-Afrika onderneem. Die gasblogger van die week moet op ‘n Donderdag, op die datum wat toegewys is, ‘n blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ‘n fiktiewe weergawe van die ander 13 bloggers se kuier by sy/haar tuisdorp. Klik op hierdie skakel Lys van […]