WHEELS
Two great photos….I really like your second one. 🙂 Thanks for playing.
LikeLike
Thank you 😀
LikeLike
Dis pragtig! Ek het ook aan die groot wiele gedink, maar my foto’s wou nie in swart en wit werk nie!
LikeLike
Ek het juis n boek van bib waarin hul nog ekstra tips gee. Naam is “Your photos stink”
Hul se bv om jou foto te neem en dan alles af te crop wat nie nodig is nie. Dit bring sommer jou onderwerp ook nader. Het die foto vanoggend geneem met doel om dit uit te toets. Dit werk nogal goed
LikeLike