DOORWAYS
The house where I did house sitting had 3 doorways outside.
I did not take any photos of the front door.
The back door where I have to quickly get out after setting the alarm.
Then there is a slide door where you can also go out or in.
Lyk na ‘n lekker leefhuis. My vriendin sê ook dit is soos ‘n luukse vakansie om ander se huise op te pas…. en dan word jy betaal daarvoor 🙂 Hou baie van daardie tafel en stoele.
LikeLike
Dit is heerlik. Ek het BAIE fotos geneem. Elke dag weer en weer. Die vriendin se smaak is besonders.
LikeLike
Three doors, that can be real fun! 🙂
LikeLike
I agree! The real back door is where you escape through when activating the alarm!
LikeLike
Hou van die ovaal-tafel. Moet sê – jy ken van komposisie!
LikeLike
Dis n heerlike groot tafel. Met Kersfees het ons 10 om die tafel gesit. Dankie vir die kompliment waardeer dit
LikeLike
Lyk lekker!
LikeLike
Baie mooi huis.
LikeLike
Beslis baie mooi en rustig
LikeLike
Lyk of jy lekker daar gebly het!
LikeLike
Heerlik. Regte luukse vakansie van 3 weke. Net ek, Trompie, Millie, Coco en elke laat aand die twee katte.
LikeLike