The following is a project.
The challenge was to build a “play park”, make a brochure to explain where, what and the cost. This project has the Egyptian Pyramids with water slides. The Beehive our Parliament building The Titanic halfway out of the water. Eifel Tower in Paris with a slide going down, Colosseum in Rome with an ice rink inside. The last one I did not show because I don’t want to get involved in politics. The girl made a brochure with excellent information in it.
Ek hou van al die gekleurde hare.
LikeLike
Hul is baie trots op die kleure.
LikeLike
Soveel pret!!
LikeLike
Hul geniet elke oomblik daarvan.
LikeLiked by 2 people
O goeiste, hulle het omtrent moeite gedoen met die kapsels!! Lekkerder as lekker, glo ek.
LikeLike
Hul geniet dit altyd. Die groen hare outjie is n Troll. Nou maak ek asof ek my dood gril vir die slymerige troll. Hy bly al teen my staan om te sien hoe ek grip! Ai die kleintjies is darem maar kostelik.
LikeLiked by 1 person
En so beur hulle ons lewens op.🌹
LikeLike
En so doen ek aan hulle ook. Hul daag mens eintlik uit om dinge tedoen wat hul ook laat lag.
LikeLike
Die tweede haarstyl is kostelik!
LikeLike
Die ou het nog n pen in die boonste hare gehad. Dit het soos n regte pynappel gelyk. (Die moeder is kunstig en die twee kinders van haar is netso oorspronklik as dit by idees kom)
LikeLiked by 1 person
Die kinders is regtig oorspronklik.
LikeLike
Beslis! Eintlik is die ouers saam met hul oorspronklik.
LikeLiked by 1 person
Ek is tog so bly my kinders is groot en my “skooldae” verby.
LikeLike
Nou praat jy! Ek is bly ek hoef nie meer skool te hou nie. Sou dit nooit oorleef nie. Daar is omstandighede waar ek sommer voel ek kan party se nekke omdraai. Ongehoorsaamheid of nie luister nie is aan die orde van die dag.
LikeLiked by 1 person
Ek beloer ook maar die kindertjies so. Gewoonlik skrik hulle vir my kwaai gesig en dit pas my goed, haha!
LikeLike
Hul is ook maar heel skrikkerig vir my. Ek kan nogal heel bombasties raak as ek net dik voel vir die spulletjie. Nou die dag wou een kleintjie nie haar pa los nie. Ek het kwaai gepraat en ook vir groter dogters gesê om op te pak en klas toe te gaan, wat hul toe nie gedoen het nie. Toe ek terugkom na my stryd met die klein dogtertjie en hulle steeds daar was het ek hul mooi en hard reggesien. Hul het met groot oë, hul goedjies gevat en geloop.
LikeLiked by 1 person