DEPTH

These are two photos taken at my friend’s place.  The first one is from the kitchen, through the side window. The second is just the opening cord of the blinds.

Through the kitchen window
Through the kitchen window

IMG_9787

https://dailypost.wordpress.com/dp_photo_challenge/depth/


20 responses to “Depth : The Daily Post Photo Challenge”

  1. nowathome Avatar

    I like this!

    Like

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Ek hou regtig hiervan.

    Like

    1. scrapydo Avatar

      Dankie. Elke oggend het ek my verwonder aan hoe mooi dit is. Dan gryp ek weer die kamera en neem fotos. Ek het omtrent elke oggend of namiddag geneem

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ek neem nou ook die kamera saam soggens met die ggend stappie maar dis eintlik maar net die veldblommetjies wat mooi is.

        Like

        1. scrapydotwo Avatar
          scrapydotwo

          Wat van die pad self of die horison. Naby en ver. enige iets is afneembaar

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Die weer speel nie saam nie Gelukkig Chris geduldig en die die lesings min!

            Like

            1. scrapydotwo Avatar
              scrapydotwo

              Is jy nog met die eerste deel besig? Het jy die gevorderde deel begin?

              Liked by 1 person

              1. rondomtaliedraai Avatar

                Ek moet nog die model deel doen van die eerste en dan het ek nou die eerste van die laaste deel begin Gaan bietjie Pretoria toe Maandag en gaan probeer baie foto’s neem

                Like

                1. scrapydotwo Avatar
                  scrapydotwo

                  Dis lekker om Pta toe te gaan. Geniet dit en neem lekker fotos. Neem sommer van bo af van onder af en sykant ook dan kyk jy watter een lyk beste. Mens betaal mos nie om fotos te ontwikkel nie, so jy kan genoeg neem.

                  Liked by 1 person

                  1. rondomtaliedraai Avatar

                    Dis die ploan Ons gaan bietjie Disndag Cullienan toe en Woensdag eers na Margaret Roberts toe en dan bietjie dam se kant toe

                    Like

                    1. scrapydotwo Avatar
                      scrapydotwo

                      Dit klink lekker. Geniet dit. Is jy in Sambezie aftree oord?

                      Liked by 1 person

                    2. rondomtaliedraai Avatar

                      Ja by Hestertjie

                      Like

                    3. scrapydotwo Avatar
                      scrapydotwo

                      Wil jy nie by oom en tannie vd Berg gaan inloer nie? Dit gaan gladnie goed met beide nie. Hul sal dit vreeslik waardeer. Jy kan nog onthou hul bly oorkant waar van Vuuren hoof gebly het. Andrs moet jy maar by kantoor vra waar hul bly

                      Liked by 1 person

                    4. rondomtaliedraai Avatar

                      Ek sal probeer Mnr van Vuuren se vrou is oorlede en hy woon nou by ‘n plek met ‘n sorg sentrum maar ek sal kyk of ek kan onthou … Wens ek het die nommer gehad

                      Like

                    5. scrapydotwo Avatar
                      scrapydotwo

                      Hul tel no is 524 3471. Sal dit waardeer al sit jy net n briefie onder deur om te se jy ws daar. Dis nie ver van Hesterjie af nie

                      Liked by 1 person

  3. sustainabilitea Avatar

    Such homey photos. 🙂

    janet

    Like

    1. scrapydo Avatar

      Thanks, I had the opportunity to see this every morning for 3 weeks while house sitting.

      Like

  4. ddupl3ss1s Avatar

    Ag daardie Kombuisvenster foto binne en buite is ‘n fees vir die oog.. daardie groen beker!! Ai !

    Like

    1. scrapydo Avatar

      Ek was elke more dankbaar om dit te kon sien. Dit was so mooi elke keer. Die groen beker/s is spesiale handgemaakte glas van oorkant die water.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.