Blogging from A-Z: Letter Q


QUILT/QUILTING

The word “quilt” comes from the Latin culcita meaning a stuffed sack, but it came into the English language from the French word cuilte.[1] The origins of quilting remain unknown, but sewing techniques of piecing, appliqué, and quilting have been used for clothing and furnishings in diverse parts of the world for several millennia.

The earliest known quilted garment is depicted on the carved ivory figure of a Pharaoh of the Egyptian First Dynasty, about 3400 BC.

https://en.wikipedia.org/wiki/Quilting

Quilting is the process of sewing of two or more layers of fabric together to make a thicker padded material, usually to create a quiltor quilted garment. Typically, quilting is done with three layers: the top fabric or quilt top, batting or insulating material and backing material.

Here are some of the quilts I’ve quilted.

2009-2013

This slideshow requires JavaScript.

is n MOEILIKE LETTER in AFRIKAANS

KWILT

Aangesien ek afgetree was of te wel werkloos was toe ek in Nieu Zealand geland het, het ek alles wat kunsvlyt is gedoen om besig te bly. Ek het dit ook gedoen om mense te ontmoet. Hier is n “Womens Centre” waar vroue wat sukkel om kop bo water te hou teen n minimale bedraggie allerhande vaardighede kan leer. Dis meestal vir vier tot ses weke , een oggend of aand per week.

Die klasse was lekker en het my aandag afgelei van die alleen-wees gedurende die dag. Ek het vriende gemaak met een van die dames wat fotoplakwerk aangebied het. Lang storie kort-

ek het by haar begin om kwilte te maak. Ek het eers haar kwilte wat nog gekwilt moes word vir haar gedoen. Alles met die hand. Ek het toe later kotkwilte gemaak om te verkoop op kunsmarkte. Die materiaal is duur en dan die tyd wat gebruik word om te kwilt kan eintlik nie vergoed word met geld nie. Selfs die masjien kwilt is duur om dit te laat doen.

Dis meer n liefdes werk.

n Paar ekstra “Q”s

Q…

https://frandr.wordpress.com/2016/04/19/q-staan-vir-quidditch-toeka-tokkel-se-april-uitdaging-my-alfabet-van-dankbaarheid/

https://hesterleynel.wordpress.com/2016/04/20/q-quo-vadis/

https://hesterleynel.wordpress.com/2016/04/20/q-quo-vadis/

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

24 thoughts on “Blogging from A-Z: Letter Q”

  1. Ja Scrapy, jy laat my dink aan die Spreuke 31 vrou…. en sy laat gewoonlik my kop in skaamte sak. Gaan jou lampie darem dood gedurende die nag?

    Like

    1. He he, ook maar net! Ek moet konsentreer om nie te dink nie. Ek hou van my slaap en kan vir dae lank moeg wees as ek nie genoeg slaap nie. Onthou ook ek is darem soort van afgetree en kamy tyd gebruik soos ek wil. Raak met rukke sommer lus vir niks ook.

      Liked by 1 person

  2. Hulle is so mooi, ek sal dit sowaar nie wil gebruik nie, maar jy kan dit ook nie net wegpak nie. Ek sou dit teen my mure gehang het, die hele huis vol. Of dalk sal ek dit “uitstal” in my gastekamer om my kuiergaste te beïndruk.

    Like

  3. Die quilt met die huisies is my gunsteling, maar hulle is almal ongelooflik mooi! Dis slegs as mens self goed maak met jou hande dat jy besef hoeveel van jouself daarin in gaan. As mens moet begin “charge” vir jou tyd sal jy nooit enige iets kan verkoop nie.

    Like

    1. Baie dankie, ek is nogal trots op my handewerk. Nooit gedink ek sou werklik so ingaan in die kwiltery nie. Die huisies een sou my oudste suster sn gewees het maar dit het verlore geraak in die pos. Ek is steeds hartseer daaroor. Gelukkig het ek darem n foto van hom. Dis baie fyn werk gewees.

      Like

    1. A dankie man vir die bewondering. Ek geniet dit om besig te bly en kreatief te wees. Ek dink nog daaraan om te skilder eendag. As die lug so mooi is voel ek sommer lus om te gaan sit en dit te doen. Nog nie rêrig hand daaraan gewaag nie.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s