I had an interesting outing yesterday. My best friend invited me to visit the Dowse Art Museum in Lower Hutt, New Zealand. http://dowse.org.nz/
For more information on the Flat-pack please click on the following link:
http://dowse.org.nz/exhibitions/detail/maureen-lander-flat-pack-whakapapa
I took these photos of the whakapapa and raranga (Maori weaving)
Absolute fantastic!
Pragtig!!
LikeLike
Dit is beslis iets besonders. Maklik om te maak ook.
LikeLiked by 1 person
Dit is voorwaar pragtig. Kuns is maar net mooi!!!
LikeLike
Dit is so. Die weefwerk het dadelik my oog gevang!
LikeLiked by 1 person
Baie kunstig. Oorweeg jy ‘n nuwe stokperdjie?
LikeLike
Beslis baie kunstig. Die blare is nogal hard mens se vingers sal beslis eelte op kry. Nee wat, om dit te doen sal ek te veel moet stilsit. My laaste stokperdjie wat ek regtig nog wil doen is potloodsketse. Ons het hier n kuns vereniging en een vriendin het al bly sê ek moet hul kom “join”. Sal dit moontlik maar oorweeg volgende jaar. Op einde kan ek dalk my eie tekeninge gebruik in my volgende Memoir deel(ha ha, grappie- fotos is baie makliker)
LikeLiked by 1 person
Ek sou ook nie omgee om by so ‘n kunsvereniging aan te sluit nie, maar ek kan sowaar nie tyd maak daarvoor ook nog nie.
LikeLike
Dis hoe ek ook eintlik voel. My dae is te kort om nog so-iets te doen want dit is nie net n uurtjie wat jy saam geniet nie maar ook die praktiese deel wat baie tyd nodig het. Toe ek nie gewerk het nie sou dit ideaal wees maar nou ja, so loop die lewe sy lope.
LikeLiked by 1 person