Good proverb.
Criticism and Feeling Positive
9 responses to “Criticism and Feeling Positive”
-
En net soms ervaar mens kritiek waar daar eintlik nie kritiek was nie. So moeilik om alles nie persoonlik op te vat en kop toe te vat nie. Vra my, ek weet. Ek sukkel daarmee, voel altyd alles is persoonlik op my gemik, maar later wanneer ek mooi dink of selfs vra, was dit nie altyd so bedoel nie
LikeLike
-
Ek vra myself altyd af of ek kan bekostig om te kritiseer. Want as jy kritiseer sê jy eintlik ek sou beter gedoen het as jy. Ek is te bewus van my menslikheid en al my failures. Ek kan dit glad nie bekostig om iemand anders te kritiseer nie, ek makeer teveel
LikeLike
-
Ek kan dit ook nie doen nie, ek trek my kritiek erg aan terwyl ek weet dis nie waar nie.
LikeLike
-
-
You speak true words Ineke. I also read a very wise quote today: “Any fool can criticize, condemn and complain and most fools do.”
– Benjamin Franklin. I decided to stop acting the fool and ignore foolish criticism coming my way – constructive criticism only will be welcomed.LikeLike
-