Seasonal


Debbie at TRAVEL WITH INTENT gives one word for this week SEASONAL.

To join the challenge, please use pingback by putting a link in your post to the URL of this post, allowing others to have the opportunity to visit and join the challenge. And please use the OWS tag so that I can easily find you in the Reader.  Then come back here and leave us a comment.

Seasonal: December is Christmas season.

My next door neighbour has a wonderful display at night.

15 responses to “Seasonal”

  1. Dit is so mooi. Die heel eerste keer wat ek sulke kersversierings gesien het, was in Australië.

    Like

    1. Hier is dit maar n tradisie om liggies in tuine te versier. Hul het selfs n liggie-kyk uitstappie. Daar is 39 huise wat mens kan gaan kyk. Hul kies blykbaar die beste een.

      Liked by 1 person

      1. Hier en daar kom dit by ons ook in.

        Like

        1. Dis eintlik iets anders omdat ons mos nie n sneeu seisoen het soos in noordelike halfrond nie.

          Liked by 1 person

      2. Kerstyd is gewoonlik by ons so ‘n geharwar. Ek moet dit onthou as die kleinkinders by ons is dat ons gaan liggies kyk in die aand.

        Like

        1. Ja die kindertjies geniet dit baie. Ek onthou ook dat daar in Pretoria n spesiale huis+vrou is wat alles insit om die huis te versier en dan handeg sy kospakkies uit aan hongeriges omdat dit in n arm deel geleë is.

          Liked by 1 person

  2. […] die meent opgeknap moet word, VirgoC se karavaan het ‘n pap wiel, so gaan dit heeldag aan. Scrapy het ook heelwat hulp nodig om haar karavaan weer reg te ruk na die lang tyd van […]

    Like

    1. Dankie, dis baie spesiaal. Die mense langs my het vier kinders en die pa en ma werk heerlik saans saam om dit klaar te maak.
      Goeie spanwerk.

      Like

  3. That is a happy place, especially for young kids.

    Like

    1. It is, in the evenings parents drive around to have a look at the decorated houses. It’s a tradition here to decorate outside in the garden.

      Liked by 1 person

  4. Dis absoluut pragtig, Ineke.

    Like

    1. Dit is regtig besonders en elke jaar verbeter die ou dit. Is my derde jaar hier en hierdie keer is dit besonders.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: