Category: Kuiersafarie

  • Hoe dit gekom het dat ek betrokke geraak het in ‘n misdaad en nog vele meer.

    Daar word ‘n week terug gevra hoe ek die status van towerin gekry het. Wat ‘n vraag? https://www.hesterleynel.co.za/2020/06/25/hoe-het-jy-die-status-van-toerin-bereik/ Hoe dit gekom het dat ek betrokke geraak het in ‘n misdaad? Kameel het wraggies weer die baan geopen met ‘n uitdaging aan almal wat deel geneem het aan verhale wat ‘n mens se asem skoon wegslaan. […]

    Advertisement

  • Kuiersafarie en die groen bus toer verder Kaapstad

    Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ‘n virtuele toer deur Suid-Afrika onderneem. Die gasblogger van die week moet op ‘n Donderdag, op die datum wat toegewys is, ‘n blog skryf oor hulle tuisdorp/-streek, asook ‘n fiktiewe weergawe van die ander 13 bloggers se kuier by sy/haar tuiste. KAAPSTAD HIER KOM ONS Trommeltjie […]

  • Kuier-Safarie: Dullstroom nabetragting.

    Dullstroom wat toe nie meer Dullstroom was nadat ons “cow”rinne die Milkshake bar oorgeneem het. Om meer uit te vind oor die heerlike toer van ons Towerinne en die groen bus, kliek net op die skakel en jy kan al die stories daar lees. http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=797928 Terwyl ons rustig kon loop en die natuurskoon en stilte […]

  • Kuier-Safarie: Limpopo hier kom ons

    Hierdie bloguitdaging is aanvaar deur 14 Afrikaanse bloggers wat ‘n virtuele toer deur Suid-Afrika onderneem. Die gasblogger van die week moet op ‘n Donderdag, op die datum wat toegewys is, ‘n blog publiseer oor hulle tuisdorp/streek, asook ‘n fiktiewe weergawe van die ander 13 bloggers se kuier by sy/haar tuisdorp. Klik op hierdie skakel Lys van […]

  • Kuier-Safarie: Pretoria terugblik

        My geliefde Koos DuP. Wat van die Briels se Trein na Pretoria? As oud Pretorianer het ek Kameel se bekendstelling baie geniet. Ou herinneringe het verby geflits. Terwyl ek so lekker knus teen my instrukteur se sterk bors vasgegpen was, met die valskermsprong, kon ek rustig my oë toe-knyp en in my gedagte […]

  • Kuier-Safarie: Brits terugflits

    Spesiaal vir Frannie!   ‘n Heerlike kuier by Bondels! Ek kon my energiedrankie se inhoud goed aanvul. Die boeresport was ‘n hoogtepunt. Ek het mos n heilige vrees vir perde, die boeresport het my totaal beangs gehad. Die agterstevoor donkie ry was ‘n uitdaging wat ek nie kon weerstaan nie. Ek weet nie wat Bondels […]

  • Kuiersafarie: Hartebeespoortdam besoek.

      Hartebeespoortdam terugflitse Lekker ry ons met die bus al singende en jolig. Van die O T Lughawe ry ons die ou Hartebeespoortdam pad sodat ek n ogie kan gaan gooi by die skooltjie waar ek van 1969 tot 1972 skool gehou het. Dit was en is steeds n vierman skool. Ek was korfbal en […]