Eye Spy: The daily post:Photo Challange


Two different eyes that spy

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/eye-spy/


24 responses to “Eye Spy: The daily post:Photo Challange”

  1. ddupl3ss1s Avatar

    Pragtige foto, hoender ogie ook.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Die hoender het die krimpvarkie gesien en krimpvarkie het my gesien. As jy mooi kyk kan mens my in varkie se oog sien!

      Liked by 1 person

      1. ddupl3ss1s Avatar

        Ek dink dit is fantasties Ineke

        Liked by 1 person

  2. perdebytjie Avatar

    Pragtige foto!Ek het so lanklaas ‘n krimpvarkie gesien.Dis darem ‘n besondere diertjie.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Hul is eintlik kostelik om dop te hou ook. Hul begin deur al langs n muur of beskutte deel te snuffel. Dan draai hul om en loop n entjie van die beskutting af. Hul loop vir myle in die aand

      Liked by 1 person

  3. In the Blink of an Eye. | The Hempstead Man Avatar

    […] (माझे e-पुराण)Weekly Photo Challenge: Eye Spy in medias resSelf Portrait? I scrap 2Eye Spy: The daily post:Photo Challange decocraftsdigicraftsWPC: The Eyes Have It sparksfromacombustiblemindThe “eyes” have it! […]

    Like

  4. rondomtaliedraai Avatar

    Mooi foto’s Sus!

    Like

  5. anroworld Avatar
    anroworld

    They are so cute….

    Like

  6. WPC: Eye Spy (Ape) | Chris Breebaart Photography / What's (in) the picture? Avatar

    […] I scrap 2 Eye Spy: The daily post:Photo Challange […]

    Like

  7. Toortsie Avatar

    Mal oor die krimpvarkie.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja, hy het maar n wilde kyk in sy oog!

      Like

  8. luckyjc007 Avatar

    Very nice! 🙂

    Like

  9. de Wets Wild Avatar

    Is dit nou nie die oulikste krimpvarkie nie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul is nogal mak. Daar word gereeld dood gery omdat hul in die donker die pad oorsteek. Hul kom ook nie sommer in die lig uit nie. Die outjie was seker baie honger of sy wegkruipplek was oorstroom.

      Like

      1. de Wets Wild Avatar

        Hulle is ook so klein, seker nie maklik om te sien as jy op spoed is voor dit te laat is nie…

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Hul word redelik groot as hul volgroeid is. Daar is juis een weer die week dood gery hier in my straat. Dis so jammer want saans as ek met Trompie loop kom ek die outjie meestal teë. Hy sal bv nie ers oprol as Trompie nader gaan nie. Nogal mak. Ek glo nie hul besef die gevaar van die dorp nie. Waar ek bly is dit teen die heuwel uit en baie ruig.

          Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Voel ook so. Hul eet net goggatjies.

              Like

  10. Leya Avatar

    Wow…that hedgehog definitely is up to something…

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      It saw me! Was just ready to curl up!

      Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.