School Stories: School Gala


It was raining, the wind was blowing, the sun came out a bit then it was raining again!

This was the way the day started. The school gala started 11 o’clock. The rain came pouring down. Then the rain lifted and all the fun started.

Photos before the big event, about 10:45 am.

This slideshow requires JavaScript.

The children practised the whole year to do the school’s Haka.

The children had lots of fun.

Pony ride

Face painting.

20161113_113524

And lots more.


21 responses to “School Stories: School Gala”

  1. angelswhisper2011 Avatar

    That looks like a real fun day, Trompie. That’s a lovely pink kitty too 😀 Extra Pawkisses 🙂 ❤ ❤

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      It was a good day money wise but not weather wise. That pink kitty is especially for you! High paws and extra wet lick! 🙂

      Liked by 1 person

  2. de Wets Wild Avatar

    Lyk na enorme pret, Ineke! Hoop julle is almal veilig en ongedeerd na die aardbewings?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit was heerlik. Hul het $10,000 gemaak wat rerig besonders is vir n skool met net oor 300 kinders. Jong, die aardbewings is steeds aan die gang en hul verwag moontlik n groot een want hul berekenings wys dit. Die weer is ook nou reën en wind tot 140km p uur. Al wat mens kan doen is om te vertrou dat dit nie slegter word nie.

      Liked by 1 person

      1. de Wets Wild Avatar

        Pas julle op!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dankie, gaan nog maar erg rollende. Nou is daar nog oorstromings ook. Die verkeer is opgehoop vir myle. Ek hoor jul het hael en swaar reën ook gehad.

          Liked by 1 person

          1. de Wets Wild Avatar

            Sjoe Ineke, ons hoop als keer gou weer terug na normaal by julle, en dat die skade aan eiendom en lewensverlies minimaal sal wees onder die omstandighede.

            Ja, hier by ons het daar plek-plek fratsvloede voorgekom, maar dit het nog nie naastenby genoeg gereen om die droogte te breek nie en die waterbeperkings bly in plek.

            Liked by 1 person

  3. Toortsie Avatar

    Lots of fun, indeed!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, a real “boeresport” day

      Liked by 1 person

  4. rondomtaliedraai Avatar

    In watter taal is die haka?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek wou nog n stukkie bysit oor haka. Dis in Maori

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Oeps … klink moeilik

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Beslis nogal want daar is bewegings, sing/meer n geskree en enkele optredes tussenin

          Liked by 1 person

  5. nowathome Avatar

    Ag dit lyk na baie pret!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dat was heel gesellig, nes n regte boeresport byeenkoms. Boots wat gegooi word, skyfskiet, Gooi jou onderwyser se gesig(gelukkig geteken) raak, hindernisbaan. Hul kon selfs n ou kar probeer stukkend slaan met hamers.

      Liked by 1 person

      1. nowathome Avatar

        Dit laat my terug verlang skool toe!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja, ek geniet dit weer van vooraf om deel te wees van n skool en al sy aktiwiteite.:)

          Liked by 1 person

  6. HesterLeyNel Avatar

    Pragtige ou katgesiggie. Die kinders is baie entoesiasties as selfs die slegte weer hulle nie van stryk bring nie (dieselfde geld natuurlik vir jou!).

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sal nou nie reageer op my staan in die wind en weer nie, dis egter maar deel van die pret. Die springkasteel was eenkant sopnat. Kinders het gespring nat word of te nie!

      Liked by 1 person

  7. travel460 Avatar

    Deesdae is ek ook weer by die skole met sulke pret dae, want oumas en oupas het verantwoordelikhede! Hou ons jonk.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Stem saam, om so betrokke te wees gee mens weer woema al is mens pootuit na die tyd.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.