Proud Daddy!
14 responses to “Baby Talk: Bathtime”
-
Diebare dingetjie…wat ‘n vreugde,Ineke!
LikeLike
-
‘n Babatjie is so bekoorlik – en wag net tot sy met jou begin gesels en jou in haar wêreldjie innooi! Dan bars ‘n oumahart sommer oop van die liefde.
LikeLike
-
Hierdie tyd gaan so vinnig verby. Geniet haar scrapy!!!
LikeLike
-
-
Ag scrapy ek is rêgtig bly vir jou part dat jy vir Bea het. Kleinkinders verryk ‘n mens se lewe so.
LikeLike
-
-
-
Sy is so pragtig, Ineke!!
LikeLike
-
-
Dis ‘n wonderlike voorreg!
LikeLike
-
-
-
Sweet! These days the dads are much more involved in the physical care of their babies. I remember my own husband’s reluctance when asked to change a nappy or bath the babies. I would have welcomed the help.
LikeLike