Silent Sunday: Already spring? I don’t think so.


22 responses to “Silent Sunday: Already spring? I don’t think so.”

  1. Lovely photos, Ineke, and it look like spring is on its way. I love to see the first blossom on the trees. Perhaps another few weeks…?

    Like

    1. Blossoms are in a hurry now to bloom. Apricot tree is covered now. Plumtree is pushing out its buds now. I’m half afraid that the frost will still hurt them.

      Like

    1. Netso, dis n lekker beskrywende woord wat baie kan beteken!

      Like

  2. Jy sit my ook nou in ñ lent-bui, Scrapy. Mooi kleure, pragtige fotos.

    Like

    1. Dankie, ongelukkig wil die koue nie rerig padgee nie. Tweede keer hierdie winter dat my voorste venster van kar verys was gister!

      Like

      1. Agge nee! Is ons winter en julle s’n op dieselfde tyd in die jaar?

        Like

        1. Jip, ons is ook in Suidelike halfrond. Ons kry soos die Kaap, winterreën.

          Like

  3. Pragtig…laat my sommer ‘n lentegevoel kry, Ineke!

    Like

    1. Is nogal so. Nou het ons wraggies vanoggend goed ryp gehad. Hoop net die bloeisels hou.

      Liked by 1 person

      1. Augustus is maar ‘n sukkelmaand…weet nie of dit winter of lente is nie. Ons het pas drie dae se gruwelike koue gehad en vandag is dit heerlik. Die wind waai, wat ‘n goeie teken is.

        Like

        1. Hier is nie rerig Augustiswinde nie, net gedurige winde wat met tye baie hard waai. Dis seker omdat ons n eiland is en daar nie veel keer aan die winde is nie. Ons le ook bv so 600m bo seevlak wat dit ook winderig maak. Gelukkig is dit nie meer te koud gedurende die dag nie.

          Liked by 1 person

  4. Pragtig Scrapy. Jou tuin mooier as myne… ek het blomtuin lankal verruil vir net struike. Al wat nog hier blom is kappertjies wat hulself maar saai. O ja…. en varkore wat ook nie te veel sorg nodig het nie.

    Like

    1. Kappertjies is ook n gewilde en gemaklike plant. Varkore groei sommer wild hier.

      Liked by 1 person

  5. Jip, lente is op pad – ons sien ook oral tekens van nuwe lewe. Dis pragtige fotos.

    Like

    1. Ai toe ryp dit sommer vanoggend spierwit. Hoop bloeisels is nie teveel geknou nie. Hul is bietjie vroeg.

      Liked by 1 person

      1. Hoe onthou ek die teleurstelling van ryp wat ons dikwels hierdie tyd van die jaar daar in Gauteng ondervind het. Swart ryp het ons dit genoem, wat alles laat vrek het. Siestog, ek hoop jou plantjies oorleef.

        Like

        1. Gelukkig (touch wood) nie swart ryp nie. Daar is altyd n moontlikheid. Daar word reën voorspel vannag en more so die ryp is hopelik nie teenwoordig nie. Ek onthou ook die swart ryp!

          Liked by 1 person

  6. Pragtige fotos!! Love die blommetjies, ek is juis so lus vir blomme!!

    Like

    1. Dankie. Ek het een affodil en hy het n blom in. Die wit enkel bloeseltjies is n Amandel boom hier in my tuin. (Skoondogter en seun het hom hier geplant.)

      Like

      1. Dis so mooi. Die gesiggies ook. Gesiggies i s een van my gunstelinge

        Like

        1. Gesiggies en Afodille is my lente blomme.

          Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: