Hecktiek week for Trompie.


20180807_113243

 

Some weeks ago I noticed blood in Trompie’s urine. The Vet gave some antibiotics which did not work. Last week Trompie showed that he felt uncomfortable. He kept on licking and looking back at his bum. I made an appointment for Tuesday to take X-rays.

The result was: He had a whole bunch of bladder stones. Trompie stayed for the night because the doctor wanted to operate and take the stones out.

Everything went well. I picked him up this morning. He is still feeling dizzy and sleepy but I’m glad it’s done.

20180906_092609
Bladder stones

Bladder stones are a collection of minerals and other materials. Most bladder stones in dogs are made from struvite, calcium oxalate, urate, or cystine crystals. … This is because they are formulated to make the dog produce more acidic urine than they would otherwise in order to break down the stone.

https://www.medicalnewstoday.com/articles/184998.php

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

30 thoughts on “Hecktiek week for Trompie.”

  1. Ag ek is bly ou Trompie is oukei. Die ou moet baie water drink en gereeld gaan wiepsie sodat dit nie weer gebeur nie. Ou honde word lui om been te lig en dis nie goed vir die blaas nie.

    Like

    1. Ja ek weet die brakke het maar aanmoediging nodig om te pieps. Gelukkig loop ek gereeld met Trompie en dit stimuleer die drang om te pieps. HUl gaan stene USA toe stuur om te toets en dan te se watter voeding ek kan gee om te voorkom. Gelukkig drink hy nogal heelwat water.

      Liked by 1 person

  2. Ons Zeus hond het nogal gereeld nierstene gekry. Veearts het spesiale kos aanbeveel, maar dit was nogal moeilik om hom alleen van die (duur) kos te gee. Ek het op die internet gelees van Apple Cider Vinegar. Toe ons dit vir hom begin gee het, het die nierstene ook opgehou

    Like

  3. Ek het gaan lees by die skakel. Ek het nie eers geweet daar is soiets nie…net geweet van nierstene. Arme ou Trompie. Ek wens die knapie alle voorspoed en herstel toe. Dis nogal groot klippe daardie!

    Like

    1. Ek was self ook verbaas toe ek die x-straal van sy blaas met die stene in gesien het. Gelukkig het hul nie in sy urinekanaal beland nie. Dit is beslis groot stene en dan nog so baie ook. Hy voel nogal jammer vir homself, maar dit sal vinnig beter gaan as die sny weer toegegroei het. Hul sny oop en suig dan klippe uit.

      Liked by 1 person

          1. Dit is baie, maar ek het verlede week net vir ‘n besoek, twee inspuitings en twee pakkies pille R1200 betaal! My een hondjie het gastro gehad. Veeartse is ontsettend duur!

            Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s